04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. ’n persoonlike verhouding (aanvanklike geloof)

2. ’n bevestiging van Bybelse waarheid (geloof in God se openbaring)

3. ’n gepaste gehoorsame reaksie daarop (daaglikse geloof)

Bybelse geloof is nie ’n kaartjie hemel toe of ’n versekeringspolis nie. Dit is ’n persoonlike verhouding. Dit is die

doel van die skepping en van mense wat na die beeld en gelykenis van God geskape is (vgl. Gen. 1:26-27). Die kwessie is

‘intimiteit’. God wil vertrouensvriendskap hê, nie ’n gegewe teologiese stand nie! Maar vertrouensvriendskap met ’n

heilige God verlang dat die kinders die ‘familie’-eienskappe vertoon (d.w.s. heiligheid, vgl. Lev. 19:2; Mat. 5:48; I Pet.

1:15-16). Die val (vgl. Genesis 3) affekteer ons vermoeë om gepas te reageer. Daarom het God namens ons opgetree (vgl.

Eseg. 36:27-38) deur ons ’n ‘nuwe hart’ en ’n ‘nuwe gees’ te gee wat ons in staat stel om deur geloof en roubetoon na

vertrouensvriendskap met Hom te kom en Hom te gehoorsaam!

Al drie is noodsaaklik. Al drie moet onderhou word. Die doel is om God te ken (in die Hebreeuse en Griekse sin van

die woord) en om sy karakter in ons lewens te weerspieël. Die doel van geloof is nie om eendag in die hemel te kom nie,

maar om elke dag soos Christus te leef!

Menslike geloof is die gevolg (NT) van ’n verhouding met God, nie die basis daarvoor (OT) nie: mense se geloof in

sy getrouheid; mense se vertroue in sy betroubaarheid. Die hart van die NT-siening van verlossing is dat mense moet

reageer, aanvanklik en voortdurend, op die inisiërende genade en barmhartigheid van God soos in Christus vertoon. Hy het

liefgehad, Hy het gestuur, Hy het voorsien; ons moet reageer in geloof en getrouheid (vgl. Ef. 2:8-9 en 10)!

Die getroue God wil ’n getroue mense hê om Homself te openbaar aan ’n ongelowige wêreld om vir hulle

persoonlike geloof in Hom te bring.

VIR SPESIALE AANDAG: GELOOF, GLO OF VERTROU (PISTIS [NAAMWOORD], PISTEUŌ

[WERKWOORD], PISTOS [BYVOEGLIKE NAAMWOORD])

A. Dit is so ’n belangrike term in die Bybel (vgl. Heb. 11:1,6). Dit is die onderwerp van Jesus se vroeë prediking

(vgl. Mark. 1:15). Daar is ten minste twee verbondsvereistes: roubetoon en geloof (vgl. Mark. 1:15; Han. 3:16,19;

20:21).

B. Etimologie

1. Die term ‘geloof’ in die OT beteken lojaliteit, getrouheid of betroubaarheid en was ’n beskrywing van God se

aard, nie ons s’n nie.

2. Dit kom van ’n Hebreeuse term (emun, emunah, BDB 53), wat beteken ‘om seker of stabiel te wees’.

Uitreddende geloof is verstandelike ophefting (stel waarhede), morele lewe (’n lewenstyl) en hoofsaaklik ’n

relasionele (verwelkoming van ’n persoon) en ’n wilverbintenis (’n besluit) aan daardie persoon.

C. OT-gebruik

Dit moet beklemtoon word dat Abraham se geloof nie in ’n toekomstige Messias was nie, maar in God se

belofte dat hy kinders en ’n nageslag sou hê (vgl. Gen. 12:2; 15:2-5; 17:4-8; 18:14). Abraham het op hierdie

belofte gereageer deur in God te vertrou. Hy het steeds getwyfel en probleme gehad met hierdie belofte wat

dertien jaar gevat het om te vervul. Sy onvolmaakte geloof is egter deur God aanvaar. God is bereid om met

onvolmaakte mense te werk wat in geloof op Hom en sy beloftes reageer, selfs al is dit die grootte van ’n

mosterdsaadjie (vgl. Mat. 17:20).

D. NT-gebruik

Die term ‘geglo’ is van die Griekse term (pisteuō) afgelei, wat ook vertaal kan word as ‘glo’, ‘geloof’ of

‘vertroue’. Byvoorbeeld, die NAAMWOORD kom nie in die evangelie van Johannes voor nie, maar die

WERKWOORD word dikwels gebruik. In Joh. 2:23-25 is daar onsekerheid oor die egtheid van die skare se

verbondenheid tot Jesus van Nasaret as die Messias. Ander voorbeelde van hierdie oppervlakkige gebruik van die

term ‘glo’ is in Joh. 8:31-59 en Han. 8:13, 18-24. Ware Bybelse geloof is meer as ’n aanvanklike reaksie. Dit

moet opgevolg word met ’n proses van dissipelskap (vgl. Mat. 13:20-22,31-32)..

E. Gebruik met VOORSETSELS

1. eis beteken ‘in’. Hierdie unieke konstruk beklemtoon die gebruik van gelowiges om hulle geloof/vertroue in

Jesus te plaas

a. in sy Naam (Joh. 1:12; 2:23; 3:18; I Joh. 5:13)

b. in Hom (Joh. 1:11; 3:15,18; 4:39; 6:40; 7:5,31,39,48; 8:30; 9:36; 10:42; 11:45,48; 12:37,42; Mat. 18:6;

Han. 10:43; Fil. 1:29; I Pet. 1:8)

c. in My (Joh. 6:35; 7:38; 11:25,26; 12:44,46; 14:1,12; 16:9; 17:20)

d. in die Seun (Joh. 3:36; 9:35; I Joh. 5:10)

e. in Jesus (Joh. 12:11; Han. 19:4; Gal. 2:16)

f. in die lig (Joh. 12:36)

g. in God (Joh. 14:1)

2. en beteken ‘in’, soos in Joh. 3:15; Mark. 1:15; Han. 5:14

3. epi beteken ‘in’ of ‘op’, soos in Mat. 27:42; Han. 9:42; 11:17; 16:31; 22:19; Rom. 4:5,24; 9:33; 10:11; I

Tim. 1:15; I Pet. 2:6

4. die DATIEWE GEVAL van geen VOORSETSEL, soos in Gal. 3:6; Han. 18:8; 27:25; I Joh. 3:23; 5:10

5. hoti, wat beteken ‘glo dat’, verskaf konteks aan wat geglo moet word

a. Jesus is die Heilige Een van God (Joh. 6:69)

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!