04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. ons nuwe wêreldsiening gebaseer op die openbaring van God wat nie van omstandighede afhang nie

3. rustigheid in ons verhouding met ander mense, veral gelowiges (vgl. Joh. 14:27; Rom. 5:1; Fil. 4:7)

Vrede met God bring vrede van binne en buite (d.w.s. verbondsbroeders en –susters).

◙ “lankmoedigheid” Lank swaarkry was te wagte, selfs in die aangesig van ergernis. Dit was ’n eienskap van God die

Vader (vgl. Rom. 2:4; 9:22; I Tim. 1:8; I Pet. 3:20). As God geduldig was met ons, moet ons ook geduldig wees met ander

mens (vgl. Ef. 4:2-3), veral gelowiges (vgl. 6:10).

◙ “vriendelikheid, goedheid” ‘Vriendelikheid’ beskryf nie net die lewe van Jesus nie, maar ook sy juk (vgl. Mat. 11:30).

Saam beskryf die twee terme ’n positiewe, oop en aanvaardende houding teenoor ander, veral gelowiges (vgl. 6:10).

◙ “getrouheid” Pistis word gebruik in sy Ou Testamentiese sin van lojaliteit en betroubaarheid. Dit is ’n ongewone

verwysing na God (vgl. Rom. 3:3). Hier beskryf dit die gelowige se nuwe verhouding met mense, veral gelowiges.

5:23 (22) 6 OAV “sagmoedigheid”

NAV “nederigheid”

NASB “gentleness”

Praotes, wat soms vertaal word as ‘nederigheid’, word gekenmerk deur ’n onderdanige gees. Dit was ’n metafoor

van troeteldiere afgelei. Sagmoedigheid is nie in die Griekse of Stoïese lyste van sedes opgeneem nie, want die Grieke het

dit as ’n swakheid gesien. Dit is uniek aan Christenskap (vgl. I Kor. 4:21; II Kor. 10:1; Ef. 4:2; Kol. 3:12; I Tim. 6:11; II

Tim. 2:25; Titus 3:2). Dit is gebruik om Moses (vgl. Num. 12:3) sowel as Jesus (vgl. Mat. 11:29; 21:5) te beskryf.

◙ “selfbeheer” Selfbeheer vorm die sluitsteen van die lys en is kenmerkend van Christenvolwassenheid (vgl. Han. 24:25;

Titus 1:8; II Pet. 1:6). Hierdie term word in I Kor. 7:9 gebruik vir die beheer van ons seksuele drange en dit is moontlik

waarna hier verwys word, in die lig van die lys van die seksuele misbruike van pagaanse aanbidding.

◙ “Teen sulke dinge is die wet nie” Daar is ’n nuwe, innerlike wet in die lewe van ’n gelowige wat getoon word deur ’n

lewe van godvresendheid (vgl. Rom. 6:19; Jak. 1:25; 2:8,12). Dit is presies wat die nuwe verbond se doel was (vgl. Jer.

31:31-34 en Eseg. 36:22-32). Christusgesindheid is die doel van God vir elke Christen (vgl. Rom. 8:28-29; Gal. 4:19; Ef.

1:4).

5:24 “die wat aan Christus behoort, het die vlees. . .gekruisig” Hierdie is ’n AORISTUS AKTIEWE INDIKATIEF wat spreek

van voltooide aksie in die verlede. Hierdie passasie en ander wat magiese eenheid impliseer, kan verstaan word binne

teologiese kategorieë (vgl. Rom. 6:6). In die boek van Galasiërs, spesifiek in 2:20, word “gekruisig” gebruik om ons

verhouding met die wet te kenmerk. Wanneer ons eers God se vrye aanbod van genade in Christus aanvaar het as ons

enigste verlossingsmiddel, sny ons onsself beslis af van die boosheid van ons gevalle natuur en die gevalle wêreldstelsel.

Hierdie persoonlike besluit om onsself af te sny is die Bybelse metafoor van ‘kruisiging’ soos gesien in Gal. 2:20; 5:24 en

6:14.

Dit word dikwels gekarakteriseer as ‘dood van die self’. God het ons individueel (vgl. Psalm 139) gemaak om Hom

te dien en nie onsself nie (vgl. Romeine 6). Hierdie nuwe lewe in Christus beteken dood vir die gevalle, selfgesentreerde of

rebelse mensdom (vgl. 2:20; Rom. 6:11; II Kor. 5:14-15; I Joh. 3:16).

Vir ‘Vlees’ sien Vir Spesiale Aandag by 1:16.

◙ “met sy hartstogte en begeertelikhede” Die Grieke het die liggaam uitgeken as die bron van sondigheid omdat hulle

nie bonatuurlike openbaring oor die skepping en die val van die mens gehad het nie (vgl. Genesis 1-3). Daarom blameer

hulle die moreel-neutrale fisiese liggaam vir die oorsprong van die bose. Gelowiges verstaan vanaf Paulus dat die liggaam

moreel neutraal is (vgl. Rom. 4:1; 9:3; I Kor. 10:18). Jesus het ’n regte, menslike lyf gehad (vgl. Joh. 1:14; Rom. 1:3; 9:5).

Die goedheid of boosheid hang van ons gebruik daarvan af, vir God of vir boosheid. Wanneer ons gelowiges word moet

ons ons gevalle, selfgesentreerde neigings oorgee aan die mag van die Heilige Gees (vgl. Romeine 7 en I Joh. 2:1).

OAV TEKS: 5:25-26

25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. 26 Laat ons nie word soekers van ydele eer wat

mekaar uittart en mekaar beny nie.

5:25 “As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.” Hierdie is ’n EERSTE KLAS VOORWAARDELIKE SIN

wat as waar aanvaar word vanuit die skrywer se perspektief of ter wille van sy literêre doelwit. Dit som die hele gedeelte

op (vgl. vers 16; Rom. 8:1-11). Aangesien gelowiges vrye genade gegee is, behoort hulle gepaste lewens te lei (vgl. Ef.

4:1,17; 5:2,15-21).

5:26 Dit is parallel met vers 15 en toon die verskriklike gevolge van die valse leraars van die verjoodsers onder die kerke

van Galasië en die afwesigheid van die Gees se beheer in die skeurende houdings van die gemeentes.

6 In die meeste vertalings kom die laaste twee woorde van hierdie lys van sedes in vers 23 voor. Die OAV plaas dit egter saam met die res van die lys in

vers 22 – vert.

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!