04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. Paulus was nie besig om hulle verlossing te betwyfel nie, maar eerder van hoeveel nut hulle sou wees daarin om

die radikaal vrye evangelie te versprei, uit te leef en te geniet

2. Paulus was bang dat hulle besig was om die genade te verwerp vir menslike inspanning (vgl. 3:4; 5:2-4)

OAV TEKS: 4:12-20

12 Broeders, ek bid julle, word soos ek, want ek is ook soos julle. Julle het my geen onreg aangedoen nie; 13 maar

julle weet dat ek ten gevolge van krankheid van die vlees die eerste keer die evangelie aan julle verkondig het; 14 en

julle het my beproewing in my vlees nie verag of verfoei nie, maar julle het my ontvang as ’n engel van God, ja, as

Christus Jesus. 15 Wat was dan julle saligprysing? Want ek getuig van julle dat julle, as dit moontlik was, jul oë

uitgegrawe en vir my sou gegee het. 16 Het ek dan julle vyand geword deur julle die waarheid te vertel? 17 Hulle ywer

vir julle is nie goed nie, maar hulle wil ons buitesluit, sodat julle vir hulle kan ywer. 18 Dit is goed as daar altyd

geywer word in ’n goeie saak en nie alleen wanneer ek by julle teenwoordig is nie. 19 My kinders, vir wie ek weer in

barensnood is totdat Christus in julle ’n gestalte verkry. 20 EN ek sou wens om nou by julle teenwoordig te wees en

my stem te verander, want ek is buite raad met julle.

4:12 “Broeders, ek bid julle, word soos ek, want ek is ook soos julle” Hierdie WERKWOORD is ’n TEENWOORDIGE

MIDDEL (deponent) IMPERATIEF. Die vers word op verskeie maniere verklaar:

1. Die Williams-vertaling lees “take my point of view”. Paulus het hulle gevra om sy siening van regverdiging deur

geloof aan te neem omdat hy ook voorheen hulle huidige neigings van regverdiging deur werke aanvaar het

(Judaïsme).

2. Sommige sê dat: “want ek is ook soos julle” ’n verwysing is na I Kor. 9:19-23, waar Paulus aanvoer dat hy alle

dinge geword het vir alle mense om sodoende ’n aantal van hulle oor te haal. Wanneer hy saam met Jode was, het

hy geleef soos ’n Jood. Wanneer hy saam met heidene was, het hy geleef soos ’n heiden. Tog het hy

inderwaarheid die wet as verlossingsmiddel verwerp. Hy was buigsaam oor die metode, maar nie oor die

boodskap nie.

“Broeders” toon Paulus se oorskakeling tot ’n nuwe onderwerp. Verder het die aanspreekvorm “broeders” die slag van

sy swaar kritiek verminder (vgl. vers 19; 1:11; 3:15).

◙ “Julle het my geen onreg aangedoen nie” Sommige dink hierdie frase druk ’n negatiewe stelling uit wat impliseer dat

hulle hom in die verlede geen leed berokken het nie, maar nou wel doen. Ander lees dit as ’n positiewe uitdrukking van sy

waardering vir die Galasiese kerke se oorspronklike aanvaarding van hom en sy boodskap. Hierdie frase behoort saam met

verse 13-15 gelees te word.

4:13 “ten gevolg van krankheid van die vlees die eerste keer die evangelie aan julle verkondig het” Die verwysing na

’n ‘eerste keer’ impliseer ’n tweede keer voor hierdie brief geskryf is. Die frase mag egter idiomaties ‘formeel’ beteken,

soos in I Tim. 1:13. Paulus het na die kerke in Galasië gegaan:

1. om te herstel van die een of ander siekte;

2. as gevolg van ’n siekte moes hy daar aandoen en vir ’n tyd lank vertoef.

Op grond van (1) verse 14-15; (2) saam met 6:11; en (3) II Kor. 12:1-10 glo ek persoonlik Paulus verwys na die

‘doring in sy vlees’, ’n fisiese toestand. Met die kombinasie van hierdie verse blyk dit vir my die een of ander oogprobleem

te wees wat moontlik tydens sy Damaskuspad-ervaring begin het (vgl. Han. 9) en vererger is deur die siektes van die eerste

eeu. Paulus se gedeeltelike blindheid is moontlik deur die afgryslike oogaandoening, oftalmie, veroorsaak.

Vir ‘siekte’ (letterlik: ‘swakheid van vlees’) sien Vir Spesiale Aandag by 1:16.

4:14 OAV “en julle het my beproewing in my vlees nie verag of verfoei nie”

NAV “En al was my toestand vir julle ’n versoeking om my te verag of selfs te verfoei, het julle dit nie

gedoen nie”

NASB “and that which was a trial to you in my bodily condition you did not despise or loathe”

NKJV “And my trial which was in my flesh you did not despise or reject”

NRSV “though my condition put you to the test, you did not scorn or despise me”

TEV “But you did not despise or reject me, even though my physical condition was a great trial to

you”

NJB “you never showed the least sign of being revolted or disgusted by my disease that was such a

trial to you”

Baie Jode en heidene sou Paulus se siekte as ’n veroordeling van God gesien het. Die feit dat Paulus binne God se

wil was en tog ook siek, dwing ons om die verwantskap tussen sonde en siekte te heroorweeg (vgl. Johannes 9; Job en

Psalm 73).

Hierdie twee WERKWOORDE roep skerp beelde op. Die eerste beteken ‘om nikswerd te ag’. Die tweede beteken ‘om

uit te spoeg’. Die gebruik van die tweede WERKWOORD is die rede hoekom sommige Paulus se siekte met die Antieke

Nabye-Ooste se bygeloof oor ‘die bose oog’ (vgl. 3:1) verbind. Die magiese kuur was om te spoeg en daardeur jouself teen

die spreuk te beskerm, moontlik met verwysing na (1) ’n sigbaar ongewone oog of (2) ’n wilde blik (epilepsie).

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!