04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VIR SPESIALE AANDAG: VERNIETIG, RUÏNEER, KORRUPTEER (PHTHEIRŌ)

Die basiese betekenis van phtheirō is om te verwoes, te ruïneer, te korrupteer of te bederf. Dit kan gebruik word vir:

1. finansiële ondergang (moontlik II Kor. 7:2)

2. fisiese verwoesting (vgl. I Kor. 3:17a)

3. morele korrupsie (vgl. Rom. 1:23; 8:21; I Kor. 15:33,42,50; Gal. 6:8; Openb. 19:2)

4. seksuele verleiding (vgl. II Kor. 11:3)

5. ewige verderf (vgl. II Pet. 2:12, 19)

6. verganklike tradisies van mense (vgl. Kol. 2:22; I Kor. 3:17b)

Dikwels word hierdie term gebruik om die onverganklike te beklemtoon as beter as die verganklike (“negated

opposite” – vgl. Rom. 1:23; I Kor. 9:25; 15:50,53). Let op die parallelle kontraste tussen ons aardse liggame en ons

hemelse, ewige liggame:

1. verganklik teenoor onverganklik (vgl. I Kor. 15:42,50)

2. oneerbaar teen verheerliking (vgl. I Kor. 15:43)

3. swakheid teenoor krag (vgl. I Kor. 15:43)

4. natuurlike liggaam teenoor geestelike liggaam (vgl. I Kor. 15:44)

5. eerste Adam teenoor laaste Adam (vgl. I Kor. 15:49)

6. die beeld van die aardse teenoor die hemelse (vgl. I Kor. 15:49)

◙ “ewige lewe” Die konsep van die ewige lewe wat aangetref word in vers 8, is van die Griekse woord, zoē. Dit word veral

deur Johannes gebruik om na die opstandingslewe, die lewe van die nuwe era, te verwys (vgl. Rom. 5:21; 6:22-23; Titus

1:2; 3:7). Dit het dieselfde implikasies hier. Verse 8-10 toon die gevolge van saai en maai.

6:9 “laat ons nie moeg word om goed te doen nie” Dit is letterlik ‘om wanhopig te raak’ of ‘om hart te verloor’

(WEERLEGTE TEENWOORDIG-AKTIEWE SUBJUNKTIEF, vgl. Luk. 18:1; II Tess. 3:13; II Kor. 4:1,16; Heb. 12:3). Dikwels word

Christene moeg van juis daardie dinge wat hulle geroep is om te doen.

◙ “want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie” Let op die voorwaardelike element (nie ’n

VOORWAARDELIKE SIN nie). Die voorwaarde is ons volgehoue geloofsreaksie. Let ook op die element van God se

soewereine tydsberekening in ons lewens. Ons verstaan nie hoekom dinge gebeur soos hulle gebeur nie, maar omdat ons in

die soewereiniteit van God en die spesifieke vereistes van die vrye evangelie glo, rig ons ons lewens in gegewe rigtings

van diens en gawe. Sien Vir Spesiale Aandag oor volharding by 3:4.

6:10 Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het” Gelowiges moet aanhou soek vir geleenthede om hulle geloof in Christus

uit te leef (vgl. Ef. 5:15-21; Kol. 4:2-6). Hierdie frase sal verwys na:

1. geleenthede in die daaglikse lewe

2. voordat vervolging kom

3. voor die wederkoms

Dit kan ’n verwysing wees na Ps. 69:13 of Jes. 49:8 (vgl. II Kor. 6:2).

◙ “Laat ons. . .goed doen” Dit is ’n TEENWOORDIGE MIDDEL- (deponent) SUBJUNKTIEF. Paulus stel met oortuiging dat

ons stand met God nie kom van menslike inspanning nie, maar hy is ewe oortuig dat wanneer ons eers vir God ken ons ’n

lewe van uitmergelende diens moet lei (d.w.s. Titus 3:8,14). Hierdie tweelingwaarhede word gevind in Ef. 2:8-9 en dan

vers 10. Ons is nie gered deur goeie werke nie, maar ons word definitief gered ter wille van goeie werke.

◙ “aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof” Let op dat ons liefde vir alle mense

bedoel is, want daar is altyd ’n oog op evangelisisme in al ons optrede (vgl. Mat. 28:19-20; Luk. 24:47; Joh. 20:31; Han.

1:8; I Kor. 9:19-23; I Pet. 3:15). Nietemin, ons hoofsaaklike fokus, sover dit vertrouensvriendskap aangaan, is op die lede

van die familie van God. Dit is nie denominasioneel-gefokus nie, want ons moet ’n persoon se woord vertrou wat sê hy

vertrou in Christus. Wanneer hy eers daardie bekentenis gemaak het moet ons hom dien soos Christus ons gedien het.

Ek hou baie van Gordon Fee se insig oor die korporele aard van hierdie boek, nie die tipiese Westerse individuele

klem nie. Hierdie boek is oor die Geesgevulde lewe van die gemeenskap van gelowiges en daaragter (vgl. To What End

Exegesis?, bl. 163).

OAV TEKS: 6:11-16

11 Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe. 12 Almal wat ’n mooi vertoning in die vlees

wil maak, dié dwing julle om julle te laat besny net om nie ter wille van die kruis van Christus vervolg te word nie.

13 Want ook hulle wat besny word, hou self nie die wet nie; maar hulle wil hê dat julle besny moet word, sodat hulle

in julle vlees kan roem. 14 Maar wat my betref, mag ek nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus

Christus, deur wie die wêreld vir my gekruisig is en ek vir die wêreld. 15 Want in Christus Jesus het nóg die

besnydenis nóg die onbesnedenheid enige krag, maar ’n nuwe skepsel. 16 En mag daar vrede en barmhartigheid wees

oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël, en oor die Israel van God!

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!