04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. fisiese lyding (ons het minimale gegewe rekords van die kerke in Suidelike Klein-Asië wat Joodse vervolging

ervaar het soos in Han. 14:2,5,19,22).

2. emosionele omverwerping in hulle bekering.

3. in Griekse literatuur kan die term verwys na ‘voordele’ (vgl. Magill, NT TransLine, bl. 688).

◙ “As dit maar verniet was!” Dit is ’n DERDE KLAS VOORWAARDELIKE SIN. Daar is twee teorieë oor hierdie frase: (1) dit

hou verband met 1:16 (d.w.s. Paulus se bediening onder die heidene) of (2) dit hou verband met Paulus se volgehoue

argument oor die geestelike nutteloosheid daarvan om in menslike gehoorsaming van die Mosaïese wet te vertrou. Indien

hulle terugkeer na menslike inspanning sal Christus se genade hulle nie help nie (vgl. 4:11; 5:2-4; I Kor. 15:2).

VIR SPESIALE AANDAG: DIT IS NOODSAAKLIK OM TE VOLHARD

Bybelse leerstellings in verband met die Christelike lewe is moeilik om te verklaar omdat hulle in tipies Oosterse

dialektiese pare aangebied word. Hierdie pare is oënskynlik weersprekend van aard (paradoksaal), maar beide is Bybelse

waarhede. Westerse Christene is geneig om selektief een kant van die waarheid te oorbeklemtoon ten koste van die ander

kant. Byvoorbeeld:

A. Is verlossing ’n eenmalige besluit om Christus daarvoor te vertrou, of is dit toegewyde dissipelskap lewenslank?

B. Is verlossing die genadige uitverkiesing van ’n almagtige God of is dit die mens se gelowige en berouvolle

aanvaarding van ’n goddelike genade-aanbod?

C. Is verlossing, wanneer dit aanvaar is, onmoontlik om te verloor, of is daar ’n vereiste van volgehoue toewyding?

Die kwessie van volharding was ’n geskilpunt regdeur die geskiedenis van die kerk. Die probleme ontstaan met

oënskynlik weersprekende gedeeltes in die NT.

A. Teksgedeeltes oor sekerheid

1. uitsprake van Jesus (vgl. Joh. 6:37; 10:28-29)

2. uitsprake van Paulus (vgl. Rom. 8:35-39; Ef. 1:13; 2:5, 8-9; Fil. 1:6; 2:13; II Tes. 3:3; II Tim. 1:12; 4:18)

3. uitsprake van Petrus (vgl. I Pet. 1:4-5)

B. Teksgedeeltes oor die nodigheid van volharding

1. uitsprake van Jesus (vgl. Mat. 10:22; 13:1-9, 24-30; 24:13; Mark. 13:13; Joh. 8:31; 15:4-10; Openb. 2:7, 17,

20; 3:5, 12, 21)

2. uitsprake van Paulus (vgl. Rom. 11:22; I Kor. 15:2; II Kor. 13:5; Gal. 1:6; 3:4; 6:9; Fil. 2:12; 3:18-20; Kol.

1:23)

3. uitsprake van die skrywer van Hebreërs (vgl. 2:1; 3:6, 14; 6:11)

4. uitsprake van Johannes (I Joh. 2:6; II Joh. 9)

5. uitspraak van die Vader (Openb. 21:7)

Bybelse verlossing vloei voort uit die liefde, barmhartigheid en genade van ’n soewereine Drie-Enige God. Geen

mens kan gered word sonder die inisiatief van die Gees nie (vgl. Joh. 6:44,65). Godheid lei die gebeure en bepaal die

verloop van sake, maar vereis dat mense antwoord in geloof en met berou, beide aanvanklik en voortdurend. God werk met

die mens in ’n verbondsverhouding. Daar is voorregte, maar ook verantwoordelikhede!

Verlossing word vir alle mense aangebied. Jesus het deur sy dood die gevalle skepping se sondeprobleem

uitgesorteer. God het ’n weg voorberei en wil dat almal wat na sy beeld geskape is, op sy uitnodiging van liefde en

voorsiening in Jesus sal antwoord.

Sou u belangstel om meer van die onderwerp uit ‘n nie-Calvinistiese perspektief te wete te kom, sien:

1. Dale Moody, The Word of Truth, Eerdmans, 1981 (bl. 348-365)

2. Howard Marshall, Kept by The Power of God, Bethany Fellowship, 1969

3. Robert Shank, Life in the Son, Westcott, 1961

Die Bybel onderrig hier met die oog op twee verskillende probleme wat op die gebied ondervind word: (1) diegene

wat sekerheid sien as ’n reg om sonder vrug en selfsugtig met die lewe om te gaan, en (2) bemoediging vir diegene in diens

van God, wat ook nog met eie sonde worstel. Die probleem ontstaan daarin dat groepe met verkeerde

voorveronderstellings die verkeerde boodskap uit beperkte Bybelse gegewens haal en hulle teologiese sisteem daarop

baseer. Sommige Christene het inderdaad groot behoefte aan die boodskap omtrent sekerheid, hoewel andere weer streng

oor hulle lewenswyse vermaan moet word. In watter groep val u?

3:5 “Hy wat julle dan die Gees verleen” God se voorsiening van die Gees is ’n verwysing na aanvanklike verlossing

(vgl. 3:14; Rom. 8:9). Die DEELWOORD is TEENWOORDIG AKTIEF, ook gebruik van God se voorsiening in II Kor. 9:10.

Vroeër gebruike van die woord stel voor dat dit ‘om op uit te stort’ of ‘om vryelik te gee’ beteken.

◙ “en kragte onder julle werk” Dit is ook ’n TEENWOORDIG AKTIEWE DEELWOORD wat moontlik die voortgaande effek

toon van

1. die wonderwerk van hulle verlossing

2. die gepaardgaande tekens en wonderwerke wat die evangelie bevestig

3. die geestelike gawes (vgl. I Korintiërs 12) wat besig was om in die Galasiese gemeentes te manifesteer

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!