04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

. die evangelie is waarheid (Augustinus en Luther beklemtoon)

c. die evangelie is ‘n veranderde lewe (Katolieke beklemtoon)

Hulle spreek almal van waarheid, en die uitsprake moet saamstaan vir ’n gesonde, kredietwaardige, Bybelse

Christendom. As enigeen oor- of onderbeklemtoon word, ontstaan probleme.

Ons moet Jesus verwelkom!

Ons moet die evangelie glo!

Ons moet Christus-gelykvormigheid nastreef!

◙ “dan het Christus tevergeefs gesterwe” Dit is die teologiese hoogtepunt van Paulus se verwerping van die verjoodsers

se klem op menslike meriete. Indien menslike dade regstaandheid met God kon bewerkstellig dan was dit nie vir Jesus

nodig om te sterf nie! Nietemin, beide (1) die OT, veral Rigters en die geskiedenis van Israel (vgl. Neh. 9) en (2) die

huidige ervarings van pligsgetroue gelowiges soos Paulus toon die mensdom se vermoeë om God te gehoorsaam en hulle

met sy verbond te vereenselwig. Die ou verbond het in plaas van lewe die dood en verdoemenis gebring (vgl. Galasiërs 3).

Die nuwe verbond (vgl. Jer. 31:31-34; Eseg. 36:22-38) bring lewe as ’n genadegawe van ’n liefdevolle God deur gelowige,

gevalle mensdom ’n nuwe hart, ’n nuwe mentaliteit en ’n nuwe gees te gee! Hierdie gawe is slegs moontlik deur die

opofferende werk van Christus. Hy vervul die wet! Hy herstel die gebroke vertrouensvriendskap (d.w.s. die beskadigde

beeld van God in die mens van Genesis 3 is herstel en vernuwe!)

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Hoekom is dit so moeilik om hierdie hoofstuk te verklaar?

2. Spot Paulus in verse 2, 6 en 9 met die Jerusalem apostels?

3. Hoekom was die situasie rondom Titus so ’n belangrike kwessie vir die Jerusalem raad?

4. Wie was die valse leraars? Wat het hulle binnegedring? Wat was hulle doel?

5. Hoekom was Petrus se onwilligheid om saam met die heidene te eet so verdoemend in die lig van Paulus se

siening van die evangelie?

6. Definieer die woord ‘regverdiging’.

7. Definieer die woord ‘geloof’.

8. Hoe hou verse 19 en 20 verband met hulle konteks?

34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!