04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

◙ “en kom ooreen met die teenswoordige Jerusalem en is met haar kinders saam in slawerny” Die metafoor hier is

tussen die huidige sisteem van Judaïsme in Jerusalem gesentreer en die komende, eskatologiese stad, Nuwe Jerusalem.

Hierdie stad wat nie met hande gebou is nie, bestaan vir ewig in die hemele (vgl. Heb. 11:10; 12:22; 13:14 en Openb.

21:2,10).

Let op dat Pulus die Jerusalem daar bo van toepassing maak op die kerk. NT-apostoliese geskrifte verander die fokus

van die OT (Joods versus Grieks) na gelowiges versus ongelowiges. Die NT heroriënteer die geografiese beloftes van

Palestina na die hemel (aardse Jerusalem versus hemelse Jerusalem). Dit is hierdie basiese fokusverandering wat die boek

van Openbaring in staat stel om te verwys na (1) gelowiges, nie Jode nie of (2) ’n universele koninkryk, nie ’n Joodse

koninkryk nie.

4:26 “vry” Vryheid verwys hier na die gelowige as vrygemaak van die verantwoordelikhede van sowel Judaïsme (d.w.s.

vry van die vervloeking, vgl. 3:13) en paganisme (die stoicheia). Vryheid is nie verwant aan die gelowige se selfgerigtheid

nie, maar

1. ons is vry om God te dien (vgl. Romeine 6)

2. ons is vry van die verskriklike tirannie van die gevalle self

Om dit anders te stel: gelowiges is vry ‘om te dien’ en vry van ‘self’. Dit is ’n tweeledige vryheid! Ons dien

gewilliglik die Vader en die familie as seuns en dogters, nie slawe en dienaars nie!

4:27 Dit is ’n aanhaling uit Jesaja 54:1. In konteks verwys dit na die herstel van die stad van Jerusalem ná die Babiloniese

bannelingskap. Die nuwe Jerusalem word spesifiek in hoofstuk 65 en 66 vermeld. Paulus projekteer hierdie eskatologiese

begrip in sy tipologie.

4:28 Die gelowiges in die Galasiese kerke was die ware afstammelinge van Abraham deur geloof (vgl. Rom. 2:28-29).

4:29 Paulus assosieer alle ware volgelinge van Jesus met die twee ware afstammelinge van Isak deur God se belofte.

Hoewel die OT nie spesifiek vervolging noem nie (d.w.s. Joodse tradisie), noem dit nie Hagar se leedvermakerige houding

teenoor kindlose Sara nie (vgl. Gen. 16:4-5), maar ook nie Sara se mishandeling van Hagar nie (vgl. Gen. 16:6). Die

rabbyne interpreteer Gen. 21:9 as Ismael wat Sara en haar kind uitkoggel. Die Hebreeuse teks self lees ‘spelend’ of

‘laggend’ (BDB 850, KB 1019). Paulus het moontlik verwys na die latere vyandigheid tussen Jode en heidene.

Die laaste frase van vers 29: “so is dit nou ook,” impliseer dat die fisiese afstammelinge (d.w.s. kinders van die

Mosaïese verbond) van Abraham steeds die geestelike kinders (d.w.s. geloofskinders) van Abraham vervolg. Daar is

konflik tussen die twee berge!

4:30 “Maar wat sê die Skrif? Werp die slavin en haar seun uit” Dit is ’n aanhaling uit Gen. 21:10 (Sara word

aangehaal, Peil-IMPERATIEF, BDB 176, KB 204). Die Griekse WERKWOORD is ’n AORISTUS AKTIEWE IMPERATIEF wat ‘om

die slavin te verdryf’ beteken en in die konteks van Galasiërs ‘skop die verjoodsers uit’ sou beteken!

Skrif word vermenslik (vgl. Joh. 7:42; Rom. 9:17; Gal. 3:8; 4:36; Jak. 2:23; 4:5). Dit is moontlik ’n metaforiese

manier om te verwys na die Vader of die Gees wat praat, wat ’n manier sou wees om na ‘inspirasie’ te verwys (vgl. Mat.

5:17-19).

4:31 “Daarom, broeders, ons is nie kinders van die slavin nie, maar van die vrye” Hierdie was die opsomming van die

argument. Ons wat in Jesus Christus vertrou is volledige erfgename van die Abrahamiese belofte en nie bloot diegene wat

van rassige of natuurlike Israel is nie. Hierdie selfde waarheid word uitgedruk in Romeine 9:11.

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Hoekom het Paulus voortgegaan om ons seunskap in Christus te beklemtoon?

2. Wat is die drievuldige klem van vers 4 in verband met die persoon van Jesus?

3. Wat is die verhouding tussen verse 8 en 9 in terme van ons kennis van God of ons wat geken word deur God?

4. Wat is die betekenis van die frase: ‘the world’s crude notion’ of ‘stoicheia’? Verduidelik.

5. Wat was Paulus se doring in die vlees wat oënskynlik na verwys word in verse 14-15?

6. Hoekom moet ons versigtig wees vir allegoriese interpretasies? As Jesus en Paulus dit gebruik het, hoekom kan

ons nie?

7. Verduidelik in jou eie woorde hoe vers 9 in verband staan met verse 6 en 7.

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!