04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NJB “Let me put this another way”

Paulus het hierdie standaardliterêre tegniek gebruik om ‘n uitbreiding van ’n vorige onderwerp in te lei (vgl. 3:17;

5:16).

◙ “die erfgenaam” Die groot waarheid dat gelowiges erfgename van God in Christus is, is die fokus van Gal. 3:7,16,24-

26,29 (vgl. Rom. 8:17). Dieselfde klem word voortgedra in Gal. 4:1,5,6,7,28-31. Die ware afstammelinge van Abraham is

nie etnies nie, maar gelowig (vgl. Rom. 2:28-29; Fil. 3:3; Kol. 2:11).

◙ “’n kind is” Dit was die Griekse term vir baba, gebruik in die sin van

1. geestelike babas

2. wetlike minderjariges

In antieke Mediterreense kulture het die deurgangsrite van seun tot man op verskillende ouderdomme plaasgevind en

was ’n groot kulturele/geloofs-gebeurtenis

1. in Joodse kultuur was die ouderdom 13

2. in Griekse kultuur was die ouderdom 18

3. in Romeinse kultuur was die ouderdom 14

4:2 “maar hy staan onder voogde en bestuurders” Galasiërs 3:22-25 sê ons was ‘onder die wet’, beskryf as: (1) ‘n

tronkbewaarder wat ons onder beskermende bewaring gehou het (vgl. 3:22-23) of (2) ’n minderjarige se tugmeester (vgl.

3:24-25). Nietemin, in hoofstuk 4 verander die metafoor na ‘voog’ en ‘trustee’. In Romeinse wet was seuns van die

ouderdom van 14 jaar in beheer van ’n bevoegdheidsvoog (vgl. 3:23-25). Van 14-jarige ouderdom tot die ouderdom van 25

is hulle eiendom deur trustees beheer (vgl. 4:2). Paulus het verwys na die Romeinse reg deur hierdie spesifieke terme te

gebruik.

◙ “tot op die tyd tevore deur die vader bepaal” Hierdie frase gee verdere bewys dat Romeinse vaders ’n mate van

diskresie gehad het oor die bepalings van die seun se oorgang tot volwassenheid. Dit is ’n unieke kenmerk van Romeinse

reg. Dit impliseer dat God die Vader die tyd gekies het vir sy Seun om ons na volwassenheid te bring (vgl. vers 4).

4:3 OAV “toe ons kinders was”

NAV “Toe ons nog geestelik onmondig was”

NASB “while we were children”

Die VOORNAAMWOORD “ons” kan verwys na

1. die Jode wat onder toesighouding van die Mosaïese wet gestaan het

2. Jode en heidene wat deel was van die ou bedeling voor die evangelie

3. die heidene se paganisme met al hulle reëls en rites

In die konteks hou dit moontlik verband met “erfgename” (vers 1), en daarom is opsie #2 mees waarskynlik.

◙ OAV “in diensbaarheid onder die eerste beginsels van die wêreld”

NAV “slawe van wettiese godsdienstige reëls”

NASB “were held in bondage under the elemental things of the world”

NKJV “were in bondage under the elemental things of the world”

NRSV “we were enslaved to the elemental spirits of the world”

TEV “were slaves of the ruling spirits of the universe”

NJB “we were as good as slaves to the elemental principles of this world”

Hierdie frase is ’n PERIFRASTIESE PLUPERFEKTUM PASSIEWE DEELWOORD. Die konstruk beklemtoon ons gevestigde

status as kinders. “Eerste beginsels” [stoicheia] het oorspronklik ‘om langs mekaar in ’n ry te staan’ beteken. Dit het ’n

wye semantiese veld in die Grieks-Romeinse wêreld van Paulus se tyd!

1. die ABC van ’n kind se opleiding of die mees basiese beginsels van ’n onderwerp (vgl. Heb. 5:12; 6:1)

2. die basiese komponente van die fisiese heelal—lug, water, vuur, aarde (vgl. II Pet. 3:10,12), wat dikwels deur

die Grieke verafgod is

3. die hemelliggame (vgl. I Enog 52:8-9); en dit is hoe die vroeë kerkvaders die gebruik daarvan in Kol. 2:8,20

verklaar het

’n Indirekte betekenis wat verband hou met #3 is dat daar geestelike kragte agter hemelliggame staan – ’n alledaagse

gebruik wat die ontleding van Gal. 4:3,8-10 kan affekteer (vgl. die engele van Kol. 2:18-20 en Gal. 3:19). Nietemin, in sy

boek Christ and the Powers, stel Hendrik Berkhof dat hierdie magte onpersoonlike strukture is (soos die politiek,

demokrasie, sosiale klas, volkslegendes, sport, opvoeding, medisyne, ens.) in ons natuurlike gevalle wêreld wat neig om

die mensdom afsonderlik van God te verenig (vgl. bl. 32). Hierdie interpretasie pas die Bybelse voorbeelde. Paulus was

besig om ’n parallel te trek tussen die wet as bevoegdheidsvoog (vgl. 3:22-4:7) en stoicheia as slawemeester (vgl. 4:3, sien

aantekening by 4:8).

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!