04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

. Jesus is die Ek Is (8:24)

c. Jesus is in die Vader en die Vader is in Hom (Joh. 10:38)

d. Jesus is die Messias (Joh. 11:27; 20:31)

e. Jesus is die Seun van God (Joh. 11:27; 20:31)

f. Jesus is gestuur deur die Vader (Joh. 11:42; 17:8,21)

g. Jesus is een met die Vader (Joh. 14:10-11)

h. Jesus kom van die Vader (Joh. 16:27,30)

i. Jesus identifiseer Homself in die verbondsnaam van die Vader, “Ek Is” (Joh. 8:24; 13:19)

j. Ons sal by Hom woon (Rom. 6:8)

k. Jesus het gesterf en weer opgestaan (I Tes. 4:14)

◙ “dit is hom tot geregtigheid gereken” Dit is ‘n aanhaling uit die Septuaginta van Gen. 15:6. “Gereken”, ’n AORISTUS

PASSIEWE WERKWOORD, is ‘n handelsterm wat ‘om ‘n deposito in iemand anders se rekening te maak’ beteken (vgl. Rom.

4:3,9,22). Sien Vir Spesiale Aandag: Regverdigheid by 2:21. God se geregtigheid is vir Abraham gegee omdat God lief

was vir Abraham en Abraham geglo het dat God hom ’n erfgenaam sou gee. Die Gen. 15:6-aanhaling is uit die

Septuaginta. Paulus haal die wet van Moses verskeie kere aan (sien Insig uit die Teksverband, C) om sy argument te

ondersteun. Aangesien die valse leraars die wet gebruik om hulle argument te vorm, het Paulus dieselfde tegniek gebruik

om hulle verkeerd te bewys. Die geskrifte van Moses (Genesis – Deuteronomium) was die mees gesaghebbende seksie van

die Hebreeuse kanon vir eerste eeuse Judaïsme.

3:7 “Julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham” Hierdie stelling is die grootste

dryfkrag van hierdie kontekstuele eenheid. Die verklaring sou die Joods-georiënteerde valse leraars geskok het. Hierdie

selfde waarheid (d.w.s. Jode was nie reg met God bloot op grond van hulle etniese herkoms nie) word na verwys in die

boodskap van Johannes die Doper (vgl. Luk. 3:8) en spesifiek in die woorde van Jesus in Joh. 8:37-59. Hierdie teologiese

waarheid word ontwikkel deur Paulus in 3:14,29 en Rom. 2:28-29. Dit is moontlik om die seuns van Abraham uit te ken op

grond van

1. wie hulle vertrou en ken (persoonlike verhouding met Jesus)

2. hoe hulle lewe (Christusgesindheid), nie deur wie hulle ouers (voorgeslagte) is nie.

3:8 “En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die geloof sou regverdig” Hierdie Hebreeuse idioom

bevestig die volle inspirasie van die OT. In hierdie vers word die Skrif twee keer vermenslik. Sien nota by 4:30.

Die verlossing van alle mense was nog altyd God se plan (vgl. Gen. 3:14; 12:3; Eks. 19:5-6). Daar is net een God en

alle mense is na sy beeld gemaak (Gen. 1:26-27; 5:1; 9:6), dus het Hy almal lief (vgl. Eseg. 18:32; Joh. 3:16; I Tim. 2:4; II

Pet. 3:9). Die universele liefde van God, wat die heidene insluit, is duidelik te siene in Jesaja (vgl. 2:2-4; 45:21-25; 56:1-8;

60:1-3).

Die meganisme van hierdie universeel-beskikbare verlossing is God se genade deur

1. die werk van Christus

2. die aantrekkingskrag van die Gees

3. ’n menslike geloofsrespons (vgl. Ef. 2:8-9)

4. wat uitloop in Christusgesindheid (vers 10)

◙ “het vooraf. . .die evangelie verkondig” Hierdie frase vertaal een Griekse woord (proeuangelisato, AORISTUS MIDDEL

[deponent] INDIKATIEF).

1. pro – voor

2. eu – goed

3. angelia – boodskap/nuus

4. almal saam beteken dit ‘verkondig die goeie boodskap vooraf’

Dit word slegs hier in die NT aangetref. Dit beteken dat God se liefde vir alle mense geopenbaar is aan Abraham

tydens sy aanvanklike roeping (d.w.s. Gen. 12:3). Die evangelie (euangelion) het sy wortels in die geskrifte van Moses.

◙ “In jou sal al die volke geseën word” Hier haal Paulus God se belofte aan Abraham aan, soos opgeteken in Gen. 12:3;

18:18; 22:18; 26:4. Die Hebreeuse WERKWOORD-vorm kan as volg daaruit sien:

1. ’n PASSIEWE vorm, “sal geseën word” (vgl. Gen. 18:18; 28:14)

2. ’n MIDDEL-REFLEKSIEF-vorm, “sal hulleself seën” (vgl. Gen. 22:16-18; 26:4)

Nietemin, in die Septuaginta en in Paulus se aanhaling is die PASSIEF, nie MIDDEL nie. In hierdie teks kombineer Paulus

Gen. 12:3 met 18:18 van die Septuaginta. Die verlossing van alle mense na die beeld van God geskape was nog altyd God

se plan! Sien Vir Spesiale Aandag: Bob se Evangeliese Vooroordele by 1:7.

3:9 OAV “Sodat die wat uit die geloof is, geseën word saam met die gelowige Abraham”

NAV “Dit is dus dié wat glo, wat saam met die gelowige Abraham geseën word”

NASB “those who are of faith are blessed with Abraham, the believer”

NKJV “those who are of faith are blessed with believing Abraham”

NRSV “those who believe are blessed with Abraham who believed”

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!