04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

21 tot die Galasiese Christene gerig is. Indien wel vorm hulle ’n opsommende stelling van die waarhede van die evangelie

wat betref die aansprake van die verjoodsers, nie net die onvanpaste optrede van Petrus en Barnabas (en ander Joodse

Christene aanwesig) nie.

Die verklarende vraag is: “Na wie verwys die ‘ons’ van verse 15,16,17?”

1. Paulus, Petrus en ander gelowige Jode

2. Paulus en die Galasiese gelowiges (veralgemening van die teologiese beginsel van regverdigmaking deur geloof,

vgl. vers 16; Rom. 2:28-29)

2:15 “Ons wat van nature Jode. . .is” Duidelik het die Jode ‘n mate van geestelike voorsprong gehad (vgl. Rom. 3:1,2;

9:4,5), maar hulle voordeel was nie verwant aan verlossing nie, maar aan openbaring en vertrouensvriendskap met God

deur die ou verbond as die mense van God. Die hart van Paulus se evangelie aan die heidene was dus die gelykheid van

gelowige Jode en heidene voor God (vgl. 3:28; I Kor. 12:13; Ef. 2:11-3:13; Kol 3:11).

◙ “en nie sondaars uit die heidene. . .nie” Paulus was skynbaar besig om ‘n afbrekende frase te gebruik wat algemeen in

rabbynse Judaïsme was en moontlik deur die valse leraars gebruik is. Heidene was sondaars bloot omdat hulle nie deel was

van die OT-verbondsmense nie (vgl. Ef. 2:11-12).

2:16 “die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus”

Hierdie vers bevat ‘n drievuldige klem aangaande die doktrine dat regverdigmaking uit genade deur geloof alleen vir alle

mense beskikbaar is (vgl. Ef. 2:8-9). Dit begin met “die mens”, dan tot by “ons” en eindig met “vlees”. Hierdie

drievoudige herhaling is geweldig treffend. Die waarheid van regverdiging deur geloof vir alle mense (Jode en heidene) is

die kern van Paulus se bepalende teologiese uiteensetting in Romeine 1-8, opgesom in Rom. 3:21-31.

“Geregtig” (sowel as “geregverdig”) toon die OT-konsep van ‘n maatstok (sien Vir Spesiale Aandag by 2:21).

JHWH gebruik hierdie metafoor vir sy eie karakter en morele standaarde. God is die standaard van geestelike peiling (vgl.

Mat. 5:48). In die NT gee God ons sy eie regverdigheid deur die dood van Christus (vgl. II Kor. 5:21), ontvang deur

boetedoening en geloof van die persoon se kant af (vgl. Mark. 1:15 en Han. 3:16,19; 20:21).

Regverdiging uit genade deur geloof—daargestel in verse 16 en 17 as ons posisie in Christus—is geheel en al

gebaseer op God se inisiërende liefde, Christus se afgehandelde werk en die bearbeiding van die Gees. Nietemin, die klem

op ons Christelike lewenstyl word heeltemal daargestel in vers 21 waar ons posisie moet lei tot ‘n Christelike lewe (d.w.s.

Vir Spesiale Aandag: Heiligmaking by I Tess. 4:3, vgl. Rom. 8:29; Gal. 4:19; Ef. 1:4; 2:10; I Joh. 1:7). Paulus het nie die

belang van goeie werke ontken nie. Hy ontken net dat hulle die gronde was vir ons aanvaarding. Efesiërs 2:8-10 toon

Paulus se evangelie duidelik—God se inisiërende genade deur mense se gelowige reaksie tot goeie werke. Selfs Gal. 2:20,

wat ons heiligmaking beklemtoon—maar in die konteks van die paragraaf, bewys die geldigheid en populariteit van die

doktrine van die toegeskrewe regverdigheid van Jesus, heeltemal apart van menslike meriete of lewenstyl of etniese

oorsprong.

Paulus beklemtoon die vereistes vir regverdiging is nie

1. “uit die werke van die wet nie,” vers 16a

2. “en nie uit die werke van die wet nie,” vers 16b

3. “omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie,” vers 16c

Daarna vermeld Paulus die enigste manier vir die sondige mensdom om regverdig te word:

1. “deur die geloof in Jesus Christus” (letterlik “deur [dia] geloof van Christus Jesus”), vers 16a

2. “ons het in Christus Jesus geglo” (letterlik “in [eis] Christus Jesus het ons geglo” [AORISTUS AKTIEWE

INDIKATIEF]), vers 16b

3. “uit die geloof in Christus” (letterlik “deur [ek] geloof van Christus”), vers 16c

Hierdie drievoudige herhaling is vir helderheid en klem! Die enigste probleem is hoe om die GENITIEWE: “van

Christus Jesus”, vers 16a en “van Christus”, vers 16c te verstaan en te vertaal. Die meeste vertalings neem die frase as ’n

OBJEKTIEWE GENITIEF, “geloof in Christus”, maar dit kan ook ‘n SUBJEKTIEWE GENITIEF wees (vgl. NET Bybel) wat die

OT-idioom van ‘Christus se getrouheid’ aan die wil van die Vader weerspieël. Hierdie selfde grammatiese kwessie

affekteer die verstaan van Rom. 3:22,26; Gal. 2:20; 3:22; Ef. 3:12; Fil. 3:9. Watter een ookal Paulus bedoel het, hulle toon

albei dat regverdiging nie gevind word in menslike dade, meriete of gehoorsaamheid nie, maar in Jesus Christus se dade en

gehoorsaamheid. Jesus is ons enigste hoop!

◙ OAV “selfs ons het in Christus Jesus geglo”

NAV “Ook ons het tot die geloof in Christus Jesus gekom”

NASB, NKJV “even we have believed in Christ Jesus”

NRSV “And we have come to believe in Christ Jesus”

TEV “We, too, have believed in Christ Jesus”

NJB “we had to become believers in Christ Jesus”

Die Griekse terme pistis (NAAMWOORD) en pisteuō (WERKWOORD) kan vertaal word as ‘vertroue’, ‘glo’ of ‘geloof’.

Hierdie term dra twee verskillende aspekte van ons verhouding met God oor:

1. ons plaas ons vertroue in die betroubaarheid van God se beloftes en Jesus se afgehandelde werk; en

2. ons glo die boodskap oor God, die mensdom, sonde, Christus, verlossing, ens. (d.w.s. Skrif).

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!