04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OAV TEKS: 4:8-11

8 Maar destyds, toe julle God nie geken het nie, het julle dié gedien wat van nature geen gode is nie; 9 maar nou

dat julle God ken, of liewer deur God geken is, hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste

beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? 10 Julle neem dae en maande en tye en jare waar. 11 Ek vrees vir

julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.”

4:8 “Maar destyds, toe julle God nie geken het nie” Hierdie is ’n PERFEKTUM AKTIEWE DEELWOORD wat ’n gevestigde

toestand beklemtoon. Alhoewel sommige skrifkenners probeer het om dit met ’n Joodse agtergrond te vereenselwig, pas dit

veel beter by die konsep van die heidene wat as pagane vervreem was van God was (vgl. Ef. 2:12-13; Kol. 1:21). Dit is

waar dat alle mense die potensiaal het om God te ken sowel deur skepping (vgl. Ps. 19:1-5 en Rom. 1:19-20) as deur

innerlike morele getuienis (vgl. Rom. 2:14-15). Hierdie kennis word ‘natuurlike openbaring’ genoem, maar die Bybel voer

aan dat ons almal, Jode en heidene, hierdie kennis verwerp het (vgl. Rom. 3:23).

‘Ken’ word in sy Hebreeuse sin van interpersoonlike, intieme, familieverhoudings gebruik sowel as in sy Griekse sin

van kognitiewe inhoud, maar die fokus hier is op die Griekse gebruik, nes vers 9 op die Hebreeuse gebruik is.

◙ “het julle dié gedien wat van nature geen gode is nie” Afgodery is geveins en nutteloos (vgl. Han. 17:29 en I Kor. 8:4-

5). Nietemin, Paulus voer aan dat agter die geveinsdheid van afgodery, duiwelse aktiwiteite skuil (vgl. I Kor. 10:20;

Openb. 9:20). Die mens se verslawing aan die demoniese word ook veronderstel in die WERKWOORD van I Kor. 12:2.

Paulus verwys hier na een van verskeie moontlike dinge:

1. die stoicheia van verse 3 en 9

2. pagaanse afgode

3. demone agter pagaanse afgode

4. die Joodse wet wat deur sy wettiesheid en ritualisme JHWH vervang het

4:9 “maar nou dat julle God ken, of liewer deur God geken is” Die tydsaspek in vers 8 is in teenstelling met vers 9. In

vers 9 gebruik Paulus nog ’n sterk, retoriese vraag soos hy in 3:1-5,19,21 en 4:15 gedoen het. “Ken” (ginōskō) in vers 9 is

’n ander en moontlik meer betrokke Griekse woordkeuse as die term wat in vers 8 gebruik word (oida), hoewel dit moeilik

is om die onderskeid te tref in Koine Grieks. Hierdie term dra teologies die Hebreeuse konnotasie van kennis as ’n

interpersoonlike verhouding (vgl. Gen. 4:1; Jer. 1:5). Hulle nuwe verhouding was nie gebaseer op feite oor God nie, maar

op God wat ’n nuwe verbond ingestel het deur Christus met diegene wat van hom vervreem is (vgl. Ef. 2:11-3:13).

◙ OAV “hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste beginsels”

NAV “hoe val julle dan nou weer terug na daardie minderwaardige en armsalige wettiese godsdienstige

reëls”

NASB “how is it that you turn back again to the weak and worthless elemental things”

NKJV “how is it that you turn again to the weak and beggarly elements”

NRSV “how can you turn back again to the weak and beggarly elemental spirits”

TEV “how is it that you want to turn back to those weak and pitiful ruling spirits”

NJB “how can you want to go back to elemental things like these, that can do nothing and give nothing”

Dit is ’n TEENWOORDIG AKTIEWE INDIKATIEF in ’n Griekse term wat die OT-konsep van berou (shuv, BDB 996)

weerspieël (inkering). Hierdie vers bevat die woord stoicheia, ook in 4:3. Hulle het die slawerny van paganisme verruil vir

die slawerny van Judaïsme as ’n verlossingsmiddel. Sowel Judaïsme as paganisme is onderwerp aan die stoicheia (sien

aantekening by vers 8)! Hierdie gevalle wêreldstrukture is heeltemal onvanpas om verlossing te bewerkstellig.

Die stoicheia word beskryf as ‘swak en armoedig’, wat parallel is tot Kol. 2:15,20.

4:10 “Julle neem dae en maande en tye waar” Hierdie is ’n TEENWOORDIGE MIDDELINDIKATIEF wat voortdraende aksie

voorstel, in hierdie geval, ’n persoonlike, noukeurige geloofsobservasie—’n verwysing na die Joodse geloofskalender (vgl.

Kol. 2:16). Hierdie Galasiërs het een geloofskalender (pagaans) vir ’n ander (Joods) verruil. Paulus se begrip van die

evangelie het hom in staat gestel om die waarheid in verskillende situasies toe te pas. Die situasie in die Galasiese kerke

het geverg dat Paulus wettiesheid en werke-geregtigheid teenstaan. Nietemin, in Romeine 14 moedig Paulus gelowiges

sterk aan om nie swakker gelowiges wat sekere dae heilig te veroordeel nie (vgl. Rom. 14:5-6). In Galasiërs is dit ’n geval

van die gepaste begrip van die evangelie, in Romeine gaan dit om Christen-vertrouensvriendskap (vgl. I Kor. 8,10).

4:11 OAV “Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.”

NAV “Ek vrees my harde werk aan julle was dalk tevergeefs”

NASB “I fear for you, that perhaps I have labored over you in vain”

NKJV “I am afraid for you, lest I have labored for you in vain”

NRSV “I am afraid that my work for you may have been wasted”

TEV “I am afraid for you! Can it be that all my work for you has been for nothing”

NJB “You make me feel I have wasted my time with you”

Verskeie moderne weergawes vertaal hierdie vers as ’n verwysing na Paulus se bearbeiding onder die Galasiese

kerke (vgl. JB en Revised English Bible). Hierdie vers kan egter verband hou met Paulus se kommer vir die Galasiese

gelowiges self (vgl. TEV). Daar is twee moontlikhede:

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!