04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

B. Paulus se gebruiklike danksegging (vgl. Romeine, I en II Korintiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, I en II

Tessalonisense) is afwesig. Dit weerspieël die spanning tussen Paulus en hierdie groep kerke.

C. Verse 6-10 bewerkstellig die teologiese tema van die hele boek. Mens kan amper sê dat hierdie aantal verse al die

teologiese elemente bevat wat Paulus in die brief onwikkel.

D. Galasiërs 1:11-2:21 vorm ‘n outobiografiese gedeelte waarin Paulus sy apostelskap verdedig en sodoende ook sy

evangelie. Dit is soortgelyk aan II Korintiërs 10-13.

E. Galasiërs 1:11-2:14 word as volg verdeel:

1. Paulus was nie afhanklik van die apostels in Jerusalem nie, 1:11-24.

2. Paulus is erken deur die kerk in Jerusalem, 2:1-10.

3. ‘n Voorbeeld van Paulus se gelykheid, 2:11-14.

F. Die hoofgedeelte van die brief is 2:15-6:10. Dit kan as volg verdeel word:

1. Paulus verdedig die doktrinale waarhede van sy evangelie, 2:15-4:20.

2. Paulus verdedig die implikasies van sy evangelie, 5:1-6:10.

WOORD- EN FRASESTUDIE

OAV TEKS: 1:1-5

1 PAULUS, ’n apostel nie vanweë mense of deur ’n mens nie, maar deur Jesus Christus en God die Vader wat

Hom uit die dode opgewek het, 2 en al die broeders wat by my is—aan die gemeentes van Galasië: 3 Genade vir julle

en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, 4 wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan

uitred uit die teenwoordige bose wêreld, volgens die wil van onse God en Vader, 5 aan wie die heerlikheid toekom in

alle ewigheid! Amen.

1:1 “Paulus” Saulus van Tarsus word die eerste keer Paulus genoem in Handelinge 13:9. Die meeste Jode van die

‘diaspora’ het waarskynlik ‘n Hebreeuse naam en ‘n Griekse naam gehad. Indien wel het Saulus se ouers hom hierdie naam

gegee, maar hoekom verskyn “Paulus” dan skielik in Handelinge 13? Moontlik (1) het ander hom so begin noem of (2) het

hy begin om met die term ‘klein’ of ‘minste’ na homself te verwys. Die Griekse naam Paulos beteken ‘klein’. Verskeie

teorieë oor die oorsprong van hierdie Griekse naam bestaan:

1. die tweede eeuse tradisie dat Paulus kort, vet, kaalkop, met geboë bene, ruie wenkbroue en uitpeul oë was is ‘n

moontlike oorsprong van die naam, afgelei van ’n nie-kanonieke boek uit Tessalonika, genaamd Paulus en

Thekla.

2. passasies waar Paulus homself ‘die geringste van die heiliges’ noem omdat hy die kerk vervolg het, soos in Han.

9:1-2 (vgl. I Kor. 15:9; Ef. 3:8; I Tim. 1:15).

Sommige sien hierdie ‘geringheid’ as die oorsprong van die selfverkose titel. In ‘n boek soos Galasiërs, waar hy sy

onafhanklikheid en gelykheid met die Jerusalem twaalf beklemtoon, blyk hierdie moontlikheid ietwat onwaarskynlik te

wees (vgl. II Kor. 11:5; 12:11; 15:10).

◙ “’n apostel” ‘Apostel’ kom van die Griekse woord, ‘om te stuur’ (apostellō). Jesus kies twaalf van sy dissipels om by

Hom te wees op ’n spesiale manier en noem hulle ‘apostels’ (vgl. Mark. 6:30; Luk. 6:13).

Paulus stel sy apostelskap in al sy briewe behalwe Filippense, I en II Tessalonisense en Filemon. Die inleidende

paragraaf is een van die sterkste bevestigings van sy apostelskap in enige van sy briewe as gevolg van die situasies in die

kerke waar valse leraars probeer het om sy evangelie te weerlê deur hom persoonlik aan te val.

VIR SPESIALE AANDAG: STUUR (APOSTELLŌ)

Apostellō is die algemene Griekse woord vir ‘stuur’. Hierdie term het verskeie teologiese gebruike:

A. Die rabbyne het dit gebruik vir iemand wat aangestel en gestuur is as verteenwoordiger van ‘n ander – soortgelyk

aan wat ons vandag ’n ambassadeur sou noem.

B. Dikwels verwys die term na Jesus wat gestuur is deur die Vader. In Johannes kry die term ‘n Messiaanse

konnotasie (vgl. Mat. 10:40; 15:24; Mark. 9:37; Luk. 9:48 en veral Joh. 4:34; 5:24,30,36,37,38; 6:29,38,39,40,57;

7:29; 8:42; 10:36; 11:42; 17:3,8,18,21,23,25; 20:21). Dit word ook gebruik met betrekking tot die uitstuur van

gelowiges deur Jesus (vgl. Joh. 17:18; 20:21).

C. Die NT gebruik dit vir dissipels:

1. Die oorspronklike binnekring van twaalf dissipels (Luk. 6:13; Han. 1:21-22).

2. ’n Spesiale groep van helpers en medewerkers:

a. Barnabas (vgl. Han. 14:4,14)

b. Andronikus en Junias (KJV, Junia, vgl. Rom. 16:7)

c. Apollos (vgl. I Kor. 4:6-9)

d. Jakobus, broer van die Here (Gal. 1:19)

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!