Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
GALASIËRS 4

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

UBS 4 NKJV NRSV TEV NJB NAV

Slaves and Sons Sons and Heirs Enslavement under The Purpose of the Sons of God Slawe en seuns

the Law; Freedom

for God’s Children

Law

(3:21-4:7) (3:26-4:7) (3:21-4:7) (3:21-4:7)

3:26-4:7 3:26-4:7

Paul’s Concern for

the Galatians

Fears for the

Church

4:1-7 4:1-5 4:1-7 4:1-2

55

4:6-7

Paul’s Concern for

the Galatians

4:8-11 4:8-20 4:8-11 4:8-11 4:8-11

An Appeal to the

Galatians in Their

Relationship to Paul

A Personal Appeal

4:3-5

Paulus se

besorgdheid oor die

Galasiërs

4:5-11

4:12-20 4:12-20 4:12-16 4:12-20 4:12-16

The Allegory of

Hagar and Two

Covenants

Two Covenants A Final Proof The example of

Sarah and Hagar

4:17-20 4:17-20

The Two

Covenants:

Hagar/Sarah

Hagar en Sara

4:21-5:1 4:21-31 4:21-5:1 4:21-27 4:21-31 4:21-23

4:24-27

(27)

4:28-31 4:28-31

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. vii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

5. Eerste paragraaf

6. Tweede paragraaf

7. Derde paragraaf

8. Ens.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

A. Hierdie hoofstuk verdeel in drie afsonderlike afdelings:

1. Verse 1-11 (of 1-7) is ‘n voortsetting van die bespreking oor die heidene as volledige erfgename van God

deur geloof (soos Abraham) en nie slawe tot die wêreld se onsuiwer neigings nie. Verse 1-11 is baie

soortgelyk aan die klem van Romeine 8:1-17.

2. Verse 12-20 (of 8-20) bevat Paulus se beroep op hulle persoonlike ervaringe (vgl. 3:1-5).

3. Verse 21-31 bevat ‘n Ou Testamentiese allegorie gebaseer op die eerste twee seuns van Abraham.