04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

d. I Tess. 2:13

e. II Tess. 2:13

6. Slotseën

a. Rom. 16:20,24 (?)

b. I Kor. 16:23-24

c. II Kor. 13:14

d. Gal. 6:18

e. Ef. 6:24

Paulus het die Drie-enige God teologies en uit ondervinding geken. Hy begin sy geskrifte met gebed en lof. In die loop

van sy skriftelike aanbiedinge uiter hy lof en danksegging. By afsluiting van sy briewe onthou hy altyd om te bid, te loof

en God te dank. Die geskrifte van Paulus adem ‘n gees van gebed, lof en danksegging. Hy het God, homself en die

evangelie geken.

◙ “Amen” Sien Vir Spesiale Aandag by 1:5.

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Wat is die Bybelse riglyne vir die herstel van ’n gevalle broer?

2. Is verse 2 en 5 teenstellend?

3. Wat sê vers 6 oor Christene wat Christenbedienings ondersteun?

4. Beskryf in jou eie woorde die Bybelse wet van maai en saai.

5. Beskryf in jou eie woorde die Bybelse idee van twee weë tot verlossing wat so duidelik in die boek van Galasiërs

uiteengesit word.

6. Verduidelik in jou eie woorde hoe vers 9 verband hou met verse 6 en 7.

7. Indien besnydenis nie die kwessie is in vers 15 nie, hoekom het Paulus so ’n kwessie daarvan gemaak?

8. Wat is die implikasies daarvan dat die kerk die ware Israel van God genoem word in vers 16?

88

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!