04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verskeie vroeë Griekse manuskripte voeg “in Christus Jesus” by na “Want nòg” (MSS א, A, C, D, F, G en die

meeste kleinletterweergawes (vgl. NKJV). Nietemin, die meeste moderne weergawes los dit uit omdat dit afwesig is in

MSS P 46 en B. Die UBS 4 gee uitlating ’n ‘A’ (seker). Dit is waarskynlik ’n skribale assimilasie uit 5:6.

◙ “maar ’n nuwe skepsel” Dit is die nuwe verbond; gelowiges is splinternuwe mense in Jesus Christus! Alle oudhede het

verbygegaan en alles is nuut (vgl. Rom. 6:4; 8:19-22; II Kor. 5:17; Ef. 2:15; 4:24; Kol. 3:10).

6:16 “En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël” Dit is moontlik ’n

vae aanhaling uit Ps. 124:5 en 127:6. Van die Griekse woord ‘maatstok’ (kanoni) word ‘kanon’ afgelei. Dit was ’n

saamgestelde term gebruik vir ’n maatstok of riet. Dit word hier gebruik om te verwys na die evangelie (Jesus se juk, vgl.

6:2). Let daarop dat gelowiges daarin moet loop, nie dit bloot moet bevestig nie (vgl. Jak. 1:22).

◙ “die Israel van God!” Dit is belangrik dat Paulus die kerk “die Israel van God” noem. In sy geskrifte het hy beklemtoon

dat Abraham se ware saad nie deur rasafkoms bepaal word nie (vgl. Gal. 3:7,9,29; Rom. 2:28-29; 9:6; Fil. 3:3). Die

evangelie is oor Jesus, nie nasionale Israel nie! Gelowiges in Christus is die ware ‘mense van God’!

OAV TEKS: 6:17

17 Verder moet niemand my moeite aandoen nie, want ek dra die littekens van die Here Jesus in my liggaam.

6:17 “Verder moet niemand my moeite aandoen nie” Die WERKWOORD is ’n TEENWOORDIG-AKTIEWE IMPERATIEF. Op

wie dit gerig is of hoekom is onbekend. Paulus beroep hom op sy diens vir Christus as die rede hoekom dit nie moet gebeur

nie. Dit verwys moontlik na die persoonlike aanvalle wat die valse leraars gebruik het om die Galasiese gelowiges van die

evangelie te vervreem. Die Galasiese gelowiges het dit toegelaat!

◙ “want ek dra die littekens van die Here Jesus in my liggaam” Soos die valse leraars besnydenis beklemtoon het as

teken van God se verbond, voer Paulus aan dat hy ook uitwaartse tekens toon. Hulle was die littekens:

1. van sy fisiese vervolging vir verkondiging van die goeie nuus van Christus (vgl. II Kor. 4:7-12; 6:4-6; 11:23-28)

2. van sy Damaskuspad-ontmoeting met die opgestane Christus

3. as ’n teken dat Paulus ’n slaaf/dienaar is van Christus en onder sy beskerming staan

Ek dink #1 pas die beste in hierdie konteks.

OAV TEKS: 6:18

18 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees, broeders! Amen.”

6:18 Dit is ’n voorbeeld van ’n kort slotseën in ’n sikliese brief (omdat daar nie persoonlike groete is soos in Efesiërs nie).

Let daarop dat die term “sy met julle gees” ’n goeie voorbeeld is van die klein ‘g’ (gees) wat gebruik word van die mens se

gees, nie die Heilige Gees nie. Nietemin, in baie gevalle in die Nuwe Testament verwys dit na die menslike gees wat deur

die Heilige Gees bekragtig word. Dit is waarskynlik wat hier bedoel word.

VIR SPESIALE AANDAG: PAULUS SE LOF, GEBED EN DANKSEGGING AAN GOD

Paulus was vol lof vir God. Hy het die OT geken. Doksologieë kom voor aan die einde van die eerste vier indelings

van die Psalmboek (vgl. Ps. 41:13; 72:19; 89:52; 106:48). Hy prys en verheerlik God op verskeie maniere:

1. Inleidende paragrawe in sy briewe

a. open met seënwense of groete (vgl. Rom. 1:7; I Kor. 1:3; II Kor. 1:2)

b. open met seëninge (eulogētos) (vgl. II Kor. 1:3-4; Ef. 1:3-14)

2. Kort uitroepe van lofprysing

a. Rom. 1:25; 9:5

b. II Kor. 11:31

3. Doksologieë (waarin (1) doxa (glorie) en (2) “tot in ewigheid” voorkom

a. Rom. 11:36; 16:25-27

b. Ef. 3:20-21

c. Fil. 4:20

d. I Tim. 1:17

e. II Tim. 4:18

4. Danksegging (bv. eucharisteō)

a. aanvangswoorde van briewe (vgl. Rom. 1:8; I Kor. 1:4; II Kor. 1:11; Ef. 1:16; Fil. 1:3; Kol. 1:3,12; I Tess.

1:2; II Tess. 1:3; Filemon vers 4; I Tim. 1:12; II Tim. 1:3)

b. beroep om danksegging (vgl. Ef. 5:4, 20; Fil. 4:6; Kol. 3:15,17; 4:2; I Tes. 5:18)

5. Kort uitroepe van danksegging

a. Rom. 6:17; 7:25

b. I Kor. 15:57

c. II Kor. 2:14; 8:16; 9:15

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!