04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GALASIËRS 6

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

UBS 4 NKJV NRSV TEV NJB NAV

Bear One Another’s Bear and Share Specifics in the Use Bear One Another’s On Kindness and Dra mekaar se laste

Burdens

Burdens

of Christian Liberty Burdens

Perseverence

6:1-10 6:1-5 6:1-5 6:1-5 6:1-5 6:1-5

Final Warnings and

Benedictions

Be Generous and

Do Good

6:6-10 6:6 6:6 6:6-10 6:6

Glory Only in the

Cross

6:7-10 6:7-10 6:7-10

Paul’s Autograph

Postscript

81

Final Warning and

Greeting

Postscript Laaste

waarskuwing en

groet

6:11-16 6:11-15 6:11-16 6:11-16 6:11-16 6:11

Blessing and a Plea

6:16-18

6:17 6:17 6:17 6:17 6:17

6:18 6:18 6:18 6:18 6:18

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. vii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

6:12-16

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

A. Galasiërs 5:1-6:10 is die praktiese aspekte van Paulus se radikale vrye evangelie van Christus, beskikbaar gestel

aan gelowiges deur die liefde en genade van God en hulle boetvaardige geloofsreaksie.

1. Hoofstuk 6:1-5 gee ons spesifieke riglyne oor hoe om met ’n sondige Christenbroer om te gaan.

2. Hoofstuk 6:6-10 bevat twee van die mees onvergeetlike aanhalings in die NT. Sommige sien dit as ’n reeks

onverwante waarhede. Andere sien dit as ’n literêre eenheid oor gelowiges se gebruik van geld.

B. Galasiërs 6:12-16 is ’n kort opsomming van die hele brief.

C. Die slot van Paulus se brief, 6:17-18, herinner aan sy sikliese brief, Efesiërs, waar die slotgroet merkbaar

kortkom. Onthou dat die boek van Galasiërs geskryf is aan ’n aantal kerke in ’n geografiese area.

WOORD- EN FRASESTUDIE

OAV TEKS: 6:1-5

1 BROEDERS, as iemand ewenswel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestlik is, so een

reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie. 2 Dra mekaar se

laste en vervul so die wet van Christus. 3 Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!