Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
(1) om Israel te verlos (Luk. 24:21)

(2) om Homself oor te gee ten einde ‘n volk te verlos en te reinig (Tit. 2:14)

(3) om ‘n sondelose plaasvervanger te wees (I Pet. 1:18-19)

c. Lutrōsis, “vrygekoop, verlossing of vrymaking”

(1) Sagaria se profesie omtrent Jesus (Luk. 1:68)

(2) Anna se lof aan God oor Jesus (Luk. 2:38)

(3) Jesus se beter, eenmalige offer vir sonde

4. Apolitrōsis

a. Verlossing met die wederkoms (vgl. Luk. 1:21; Rom. 8:23; Ef. 1:14; 4:30; Heb. 9:15)

b. Verlossing deur Christus se dood (vgl. Rom. 3:24; I Kor. 1:30; Ef. 1:7; Kol. 1:14)

5. Antilytron (vgl. I Tim. 2:6). Dit is, soos Titus 2:6, ‘n allerbelangrike teks wat bevryding verbind met Jesus se

dood aan die kruis. Hy is die een en enigste aanvaarbare offerande; die een wat sterwe vir “almal” (vgl. Joh.

1:29; 3:16-17; 4:42; I Tim. 2:4; 4:10; Tit. 2:11; II Pet. 3:9; I Joh. 2:2; 4:14).

B. Die teologiese konsep in die NT is as volg:

1. Die mensdom is verslaaf aan sonde (vgl. Joh. 8:34; Rom. 10:10-18; 6:23).

2. Die mensdom se verslawing aan sonde is bekendgemaak deur die wet van Moses (vgl. Gal. 3) en Jesus se

Bergrede (vgl. Mat. 5-7). Menslike verdienste het ‘n doodsvonnis geword (vgl. Kol. 2:14).

3. Jesus, die sondelose Lam van God, het in ons plek kom sterwe (vgl. Joh. 1:29; II Kor. 5:21). Ons is

losgekoop van sonde sodat ons God kan dien (vgl. Rom. 6).

4. Dit impliseer dat Jesus en YHWH naasbestaandes is wat in ons belang optree. Dit leef voort in die familiemetafore

(bv. vader, man, seun, broer, naasbestaande).

5. Vrykoping was nie ‘n prys betaal aan Satan nie (vgl. Middeleeuse teologie), maar die versoening van God se

woord en God se geregtigheid met God se liefde en volkome voorsiening in Christus. By die kruis is vrede

herstel en menslike rebellie is vergewe. Die beeld van God in die mensdom is nou ten volle funksioneel in

intieme vriendskapsvertroulikheid.

6. Daar is steeds ‘n toekomsaspek aan verlossing (vgl. Rom. 8:23; Ef. 1:14; 4:30) wat ons opgestane liggame

insluit in ‘n fisieke bestaan saam met die Drie-enige God. Ons opgestane liggame sal soos syne wees (vgl. I

Joh. 3:2). Hy het ’n fisiese liggaam gehad, maar met ’n ekstra dimensionele aspek. Dit is moeilik om hierdie

paradoks van I Kor. 15:12-19 met I Kor. 15:35-58 te definieer. Duidelik is daar ’n fisiese, aardse liggaam en

daar sal ’n hemelse, geestelike liggaam wees. Jesus het albei gehad!

◙ “van die vloek van die wet deur vir ons ’n vloek te word” Hierdie vers haal Deut. 21:23 aan wat gebruik is om

iemand te beskryf wat reeds doodgemaak is en dan in die openbaar opgehang of deurboor is as ’n daad van openbare

vernedering. Hierdie onvanpaste ter aarde bestelling is gesien as ’n vervloeking van God (vgl. Jes. 53:4,10). Jesus se

kruisiging as ’n sondelose plaasvervanging het beteken dat Hy die vloek van die wet op Homself geneem het namens ons

(vgl. II Kor. 5:21; Fil. 2:8). Hierdie waarheid is oorweldigend—Hy het vir ons die vloek geword! Hy het self die wet

vervul, maar onder die vloek daarvan gesterf, namens ons (vgl. Jes. 53), en daardeur die mag daarvan vernietig (vgl. Kol.

2:14).

3:14 Die twee VOORNEMINGSINSDELE in vers 14 beskryf hoekom God vir Abraham geroep het:

1. om die heiden tot dieselfde seën wat deur Israel geniet word te bring deur die belofte aan Abraham (vgl. Gen.

12:3; Gal. 3:8-9)

2. dat deur geloof almal die Gees mag ontvang, wat die beloofde teken van die nuwe bedeling was.

Die ervaring van Pinkster was ’n teken aan die apostels dat die nuwe bedeling aangebreek het. Ontvangs van die Gees

is ’n metafoor vir verlossing (vgl. 3:1; Luk. 24:49; Han. 1:4; Rom. 8:9).

Daar is twee woorde wat klaarblyklik in hierdie vers verwar word in sommige antieke Griekse manuskripte:

1. die seën (euloglau) van Abraham

2. die belofte (epaggelian) van die Gees

Die antieke papirus manuskrip P 46 (geskryf rondom 200 n.C.) en die hoofletterteks Bezae (D, vyfde eeu) het ‘seëning’

twee keer, maar die oorgrote meerderheid ander antieke getuienis (MSS א, A, B, C, D 2 ) het 'belofte’ in die tweede frase.

Die UBS 4 gee ‘belofte’ ‘n ‘A’-gradering (seker).

OAV TEKS: 3:15-22

15 Broeders, ek spreek menslikerwys: selfs ’n mens se testament wat bekragtig is, maak niemand tot niet of

voeg daaraan toe nie. 16 Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit

op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus. 17 Maar ek sê dít: die wet wat vier-honderd-en-dertig

jaar later gekom het, maak die verbond wat deur God in Christus vantevore bekragtig is, nie kragteloos om die

belofte tot niet te maak nie. 18 Want as die erfenis uit die wet is, dan is dit nie meer uit die belofte nie. Maar God het

dit aan Abraham deur ’n belofte genadiglik geskenk. 19 Wat beteken die wet dan? Dit is bygevoeg weens die

oortredinge, totdat die saad aan wie die belofte gedoen is, sou kom; en dit is deur engele beskik deur tussenkoms

van ’n middelaar. 20 En die middelaar is nie net vir een nie; maar God is een. 21 Is die wet dan teen die beloftes van

God? Nee, stellig nie! Want as daar ’n wet gegee was wat krag het om lewend te maak, dan sou die geregtigheid

45