04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘N NOTA VAN DIE VERTALER

Die Bybel: Ou Afrikaanse Vertaling (OAV) 1 se oorspronklike titel is Die Bybel in Afrikaans, en is vir die eerste keer

uitgegee in 1933 deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. ‘n Hersiene weergawe het in 1954 gevolg, maar dit was eers

met die druk van Die Bybel: Nuwe Vertaling (NAV) 2 in 1983 dat die konsep van die ou- en nuwe-vertalings in die

volksmond posgevat het. Sedertdien het hierdie benamings so gebruiklik geword, dat dit net gepas is om

dienooreenkomstig na die twee te verwys in hierdie kommentaar.

Die teksgedeeltes word uit die OAV aangehaal om twee redes. Eerstens paragrafeer die OAV nie, maar skei die teks

eerder op ‘n vers-vir-vers basis. Die teks staan dus neutraal teenoor die paragrafering soos die Engelse weergawes dit

hanteer. Verder is die OAV, soos die NASB wat in die Engelse bronteks van hierdie kommentaar gebruik word, ‘n woordvir-woord

letterlike vertaling. Die woordkeuse en sinskonstruksie van hierdie twee weergawes stem dus grotendeels

ooreen, wat die toepaslikheid van die kommentaar op die Afrikaanse teksgedeelte ondersteun en sodoende verwarring

voorkom.

Die onderskeie onderwerpe word egter deur die NAV onderstreep deur die gebruik van paragrafering wat dan ook

dikwels verskil van die Engelse weergawes. Voor elke hoofstuk word die Engelse weergawes se paragraafverdeling dus

saam met die paragraafverdeling van die NAV gelys ter verryking van leessiklus twee. Die NAV is ‘n gewysigde woordvir-woord-vertaling.

Die gevolg is dat die stelwyse van hierdie vertaling dikwels minder volksvreemd voorkom. Dit is ook

die vertaling waarmee die meerderheid Afrikaanssprekendes bekend is. Om hierdie rede word die alternatiewe stelwyse

van die NAV ook aangehaal waar die twee vertalings daadwerklik van mekaar verskil.

Mag hierdie Bybelkommentaar vir u verrykend en tot seën wees.

1 © Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans 1954 – met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

2 © Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans 1983 – met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

iv

Me. Mieke Fourie

Winter, 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!