04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(1) Ja (Yah) (bv. Hallelu-ja)

(2) Jahu (Yahu) (name, bv. die ‘saja’ in Jesaja)

(3) Jo (Yo) (name, bv. Joël)

3. Soos El word JHWH dikwels in kombinasies met ander terme aangetref wat gegewe eienskappe van die

Verbondsgod van Israel beklemtoon. Hoewel daar baie meer moontlike kombinasieterme bestaan, volg hier slegs

etlike voorbeelde:

a. JHWH-Jireh (JHWH sal voorsien), Gen. 22:14

b. JHWH-Rophekha (JHWH is jou geneser), Eks. 15:26

c. JHWH-Nissi (JHWH is my banier), Eks. 17:15

d. JHWH-Meqaddishkem (JHWH is die Een wat jou heilig), Eks. 31:13

e. JHWH-Shalom (JHWH is vrede), Rig. 6:24

f. JHWH-Sabbaoth (JHWH van die leërskare), I Sam. 1:3, 11; 4:4; 15:2 en dikwels in die profete

g. JHWH-ro’I (JHWH is my herder), Ps. 23:1

h. JHWH-Sidqenu (JHWH ons geregtigheid), Jer. 23:6

i. JHWH-Shamma (JHWH is daar), Eseg. 48:35

1:4 Hierdie reeks frases verlig drie belangrike aspekte van Paulus se evangeliese boodskap. Paulus verbreed die inleiding

om die sentraliteit van die persoon en werk van Jesus van Nasaret te toon. Die drie aspekte is:

1. Sy plaasvervangende dood, namens ons (vgl. Rom. 4:25; 5:6,8; I Kor. 15:3; II Kor. 5:14,21)

2. Sy inleiding van die nuwe Messiaanse era—dit is ’n AORISTUS MIDDELSPRAAKVORM wat beteken: ‘Hy Self het

ons eens en vir altyd uitgetrek’ uit die huidige bose era uit.

3. Sy doelstelling was onderdanig aan die ewige verlossingsplan van God. Hy kom om te sterf (vgl. Gen. 3:15; Jes.

53:4,10; Mark. 10:45; Joh. 3:16; Han. 2:22-23; 4:27-28; II Kor. 5:21; II Tim. 1:9; I Pet. 1:20 en Openb. 13:8).

Sien Vir Spesiale Aandag: Bob se Evangeliese Vooroordele by Gal. 1:7.

“[B]ose” staan in ’n KLEMPOSISIE wat die idee dat hierdie ’n gevalle, goddelose era is oordra (vgl. Joh. 12:31; II

Kor. 4:4; Ef. 2:2-7). Die konsep van die twee Joodse bedelings—’n huidige bose era en die era wat kom, wat aangebring

sal word deur God se Messias—kan gesien word in Mat. 12:32; 13:39; 28:20 en ander passasies in die NT. Hoewel Jesus

die nuwe era ingelei het is dit nog nie ten volle voltrek nie.

◙ “wat Homself gegee het vir ons sondes” Die woord ‘gawe’ is ‘n metafoor vir God se inisiërende, vrye genade teenoor

sondige mens.

1. Jesus gee Homself, vgl. Mat. 20:28; Luk. 22:19; Gal. 1:4; I Tim. 2:6

2. God gee sy Seun vir die wêreld, vgl. Joh. 3:16; I Joh. 4:10

3. Jesus is die gawe van God, vgl. Joh. 4:10; Rom. 5:15; II Kor. 9:15

4. regverdiging uit genade deur geloof in Christus is ’n gawe van God, vgl. Rom. 3:24; Ef. 2:8

◙ OAV “ons kan uitred”

NAV “ons te verlos”

NASB, NIV “rescue us”

NKJV “deliver us”

NRSV “to set us free”

TEV “to deliver us”

NJB “to liberate us”

Dit is ’n AORISTUS MIDDELSUBJUNKTIEF. In Han. 7:10,34 word dit gebruik van die eksodus. Jesus is die nuwe

Moses/nuwe eksodus! In die konteks van Galasiërs beteken dit dat Christus se dood aan gelowiges vergifnis van sonde

bring (vgl. Jes. 53), moontlik aan alle mense. Dit is God se wil dat die sondige mensdom gered word (vgl. Joh. 3:16; I Tim.

2:4; II Pet. 3:9).

◙ “die teenwoordige bose wêreld” Sien Vir Spesiale Aandag wat volg.

VIR SPESIALE AANDAG: HIERDIE BEDELING EN DIE BEDELING WAT KOM

Die profete van die OT het oor die toekoms gedink as ‘n verlengstuk van die hede. Hulle was van mening dat dit ‘n

herstel van geografiese Israel moes inhou. Maar die aanbreek van ‘n nuwe dag was nie uitgesluit nie (vgl. Jes. 65:17;

66:22). Die volgehoue afvalligheid van YHWH, selfs ná die terugkeer uit ballingskap, het ‘n nuwe paradigma in die Joodse

tussentestament apokaliptiese literatuur ingelei (bv. I Enoch, IV Esra, II Barug). Dit is hierdie paradigma wat die

onderskeid tussen die twee eras laat blyk: die huidige bose bedeling onder beheer van Satan en ‘n toekomstige bedeling

van geregtigheid onder beheer van die Gees, ingelei deur ‘n (dikwels krygsvaardige tipe) Messias.

Op hierdie gebied van die teologie kom klaarblyklik nuwe insig na vore. Teoloë verwys hierna as ‘voortgaande

openbaring’, wat leerstellig as ‘eskatologie’ bekend staan. Die NT bekragtig hierdie opvatting van twee bedelings as ‘n

nuwe kosmiese werklikheid van ‘twee eras’ (temporale dualisme).

Jesus Paulus Hebreërs

Mat. 12:32 Rom. 12:2 Heb. 1:2

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!