04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

◙ “wie het julle betower” Die gebruik van die ENKELVOUDIGE VOORNAAMWOORD “wie” is moontlik ‘n manier om een

primêre valse leraar uit te wys (vgl. 5:8,10). Maar dit lees moontlik te veel in die konteks in aangesien die MEERVOUD

gebruik word in 5:12.

“Betower” is waarskynlik ‘n metafoor vir verstandelike verwarring, hoewel sommige kundiges dit in hierdie konteks

sien as ‘n heenwysing op die OT-bose oog (vgl. Deut. 15:9; 28:54; Spr. 23:6; 28:22; Mat. 20:15; Mark. 7:22).

◙ “voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is” Die Koine Griekse papirusse in Egipte ontdek (vgl. Mouton en Milligan,

The Vocabulary of the Greek Testament) het getoon dat “afgeskilder” beteken (1) om duidelik te skets of (2) is ’n

amptelike wetskennisgewing wat in die openbaar vertoon word. Hierdie metafoor is gebruik van Paulus se duidelike lering

en prediking van die persoon en werk van Jesus Christus. Klaarblyklik was die Galasiese kerke besig om weg te draai van

Paulus se lering ten gunste van Joodse wettiesheid.

◙ “as. . .gekruisig” “Gekruisig” is ’n PERFEKTUM PASSIEWE DEELWOORD wat impliseer dat Jesus steeds die gekruisigde

Een is. Dit mag ‘n titel wees: ‘die gekruisigde Een’ (vgl. Mat. 28:5; Mark. 16:6; I Kor. 1:23; 2:2). Wanneer ons Hom sien

sal Hy steeds die merke van sy kruisiging aan Hom hê. Hulle is nou simbole van sy oorwinning!

Die PASSIEWE STEM spreek moontlik van God die Vader as die ware agent in die opoffering van die Seun (vgl. Jes.

53:10; Joh. 3:16; II Kor. 5:21).

3:2 “het julle die Gees ontvang” Om die Gees te ontvang is nie ’n sekondêre genadedaad nie (d.w.s. Han. 8:14-17); dit

gebeur wanneer jy ’n Christen word (vgl. Rom. 8:9). Jy het die Gees of jy is nie ’n Christen nie. Die Gees word hier gesien

as ’n teken van die nuwe bedeling waarvan daar in Jeremia 31:31-34 gepraat word. “Die Gees ontvang” is nog ‘n manier

om te sê ‘ontvang die evangelie’. Ná hierdie punt in Galasiërs noem Paulus die Heilige Gees sestien keer. Paulus en

Johannes ontwikkel die teologie van die Gees meer as enige ander NT-skrywers.

◙ OAV “uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof”

NAV “deur die wet van Moses te onderhou of deur die evangelie te glo”

NASB “by the works of the Law, or by hearing with faith”

NKJV “by the works of the law, or by the hearing of faith”

NRSV “by doing the works of the law or by believing what you heard”

TEV “by doing what the Law requires, or by hearing and believing the gospel”

NJB “was it because you practiced the Law that you received the Spirit, or because you believed what

was preached to you”

‘Geloof’ [pistis] word herhaaldelik in hierdie hoofstuk gebruik en kan verklaar of vertaal word as ‘geloof’, ‘vertroue’

of ‘glo’. Sien die Vir Spesiale Aandag oor die OT- sowel as die NT-gebruik van ‘geloof’ by 3:6. Die konsepte van gelowig

of vertrouend is baie dieselfde (vgl. 2:26; 3:2,6,7,8,9,11,12,14,22 en 26).

3:3 “Is julle so onverstandig?” Dit is dieselfde term as in vers 1.

◙ OAV “Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?”

NAV “Julle het met die Gees begin; wil julle nou in eie krag eindig?”

NASB “Having begun by the Spirit, are you now being perfected by the flesh?”

NKJV “Having begun in the Spirit, are you now being made perfect by the flesh?”

NRSV “Having started with the Spirit, are you now ending with the flesh?”

TEV “You began by God’s Spirit; do you now want to finish by your own power?”

NJB “Are you foolish enough to end in outward observances what you began in the Spirit?”

Die grammatiese struktuur van hierdie tweede sinsdeel kan verstaan word as (1) MIDDELSTEM (NRSV, TEV, JB) of

(2) PASSIEWE STEM (NASB, NKJV). Die MIDDELSTEM beklemtoon die Galasiërs se optrede terwyl die PASSIEWE ’n

eksterne agent sou beklemtoon. Die MIDDELSTEM pas die konteks die beste. Die Galasiërs het probeer om hulle verlossing

te voltooi deur hulle eie insette tot vervulling van die Mosaïese wet. Beide ons verlossing en volwassenheid word

bewerkstellig uit genade deur geloof! Die twee belangrike terme in hierdie frase word ook saam gebruik in Fil. 1:6. Die res

van Paulus se argument sal fokus op die feit dat gelowiges volledig en volwasse is in Jesus Christus en Christus alleen.

Paulus se stelling in vers 3 impliseer nie dat gelowiges nie keuses maak oor hoe hulle lewe nie. Verlossing is ’n

reaksie op God se inisiërende genade; so-ook is die Christelike lewe ’n voortgaande reaksie op die Gees se leiding deur

boetedoening, geloof, gehoorsaamheid en volharding. Dit is progressiewe Christusgelykvormigheid (vgl. 5:1-6:10)!

Vir ‘vlees’ sien Vir Spesiale Aandag by 1:16.

3:4 OAV “Het julle verniet so baie gely?”

NAV “Was al julle swaarkry dan verniet?”

NASB “Did you suffer so many things in vain”

NKJV “Have you suffered so many things in vain”

NRSV “Did you experience so much for nothing”

TEV “Did all your experience mean nothing at all”

NJB “Have all the favours you received been wasted”

‘Swaarkry’ kan verwys na:

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!