Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Hierdie woord is op talle maniere vertaal, maar beteken basies dat iets nutteloos gemaak is; buite werking gestel is;

selfs al bestaan dit nog, kragteloos is; vernietig of uitgewis is.

◙ “deur God” Dit is die lees van die beste antieke manuskripte (P 46 , א, A, B, C, P) waaraan die UBS 4 ’n ‘A’-gradering

(seker) gee, maar wag, verskeie strominge van Bybelse kritiek is hier ter sprake:

1. aan die positiewe kant

a. gewoonlik word die korter lesing verkies (oorskrywers het geneig om by te sit, nie weg te laat nie)

b. die ouer en mees wydverspryde lesing is waarskynlik oorspronklik. Die langer lesing word eers aangetref in

MS D (sesde eeu)

2. aan die ander kant

a. die mees ongewone lesing is waarskynlik oorspronklik. Paulus het normaalweg “in Christus” (en Christō)

gebruik, nie “tot in christus” (eis Christon) nie

b. die skrywer se normale gebruik affekteer hoe ons variasies sien. Paulus gebruik egter dieselfde ongewone

vorm in Gal. 2:16 en 3:24

Sien Bylaag twee: Tekskritiese Opmerkings.

3:18 OAV “Maar God het dit aan Abraham deur ’n belofte genadiglik geskenk”

NAV “en God het sy genade aan Abraham juis deur ’n belofte toegesê”

NASB “but God has granted it to Abraham by means of a promise”

NKJV “but God gave it to Abraham by promise”

NRSV “but God granted it to Abraham through the promise”

TEV “However, it was because God had promised it that he gave it to Abraham”

NJB “and it was precisely in the form of a promise that God made his gift to Abraham”

Hierdie PERFEKTUM MIDDEL [deponent] INDIKATIEF beklemtoon wat God Self gedoen het in die verlede met resultate

wat strek tot in die hede. Die basiese wortel van “toegesê” of “geskenk” [charizomaí] is ‘gawe’ of ‘genade’ [charis]. Dit

beklemtoon die vrye aard van God se dade, alleenlik op grond van sy karakter deur die werk van die Messias.

3:19 OAV “Wat beteken die wet dan?”

NAV “Watter doel dien die wet dan?”

NASB, NRSV “Why the law then”

NKJV “What purpose then does the law serve”

TEV “What was the purpose of the Law, then”

NJB “What then was the purpose of adding the Law”

Paulus keer terug na sy retoriese styl van verse 1-5. Hy begin met twee vrae waardeur hy probeer verduidelik wat die

doel van die Mosaïese wet in die plan van God is (vgl. vers 19 en 21). Hy gebruik hierdie teenstellende benadering omdat

hy die doel van die wet in sy vorige argument so afgetakel het dat sommige lesers moontlik dink hy staan antinomianisme

voor. Die OT het steeds ’n funksie in heiligmaking, maar nie (en het ook nooit) in regverdiging nie!

VIR SPESIALE AANDAG: PAULUS SE SIENING VAN DIE MOSAÏESE WET

Dit is goed en kom van God af (vgl. Rom. 7:12-16)

A. dit is nie die weg tot geregtigheid en vryspraak voor God nie (dit kan selfs ‘n vloek wees, vgl. Gal. 3)

B. dit is steeds God se wil vir gelowiges omdat dit sy self-openbaring was (Paulus haal dit dikwels aan om oordeel

uit te spreek of om te bemoedig)

C. Gelowiges word deur die OT ingelig (vgl. Rom. 4:23-24; 15:4; 1 Kor. 10:6-11), maar nie deur die OT gered nie

(vgl. Han. 15; Rom. 4; Gal. 3; Hebreërs).

D. in die nuwe verbond is die funksie daarvan:

1. om sonde aan te dui (vgl. Gal. 3:15-29);

2. om die samelewing van ‘n geredde mensdom te lei; en

3. om Christene se etiese besluite in te lig.

Dit is hierdie teologiese spektrum van vervloeking en oorsiening wat die verstaan van Paulus se siening van die

Mosaïese wet problematies maak. In A Man in Christ gee James Stewart ‘n aanduiding van die paradoksale aard van

Paulus se denke en geskrifte:

“You would normally expect a man who was setting himself to construct a system of thought and doctrine to

fix as rigidly as possible the meanings of the terms he employed. You would expect him to aim at precision in the

phraseology of his leading ideas. You would demand that a word, once used by your writer in a particular sense,

should bear that sense throughout. But to look for this from Paul is to be disappointed. Much of his phraseology is

fluid, not rigid… ‘The law is holy’ he writes, ‘I delight in the law of God after the inward man’ (vgl. Rom. 7:12, 22),

but it is clearly another aspect of nomos that makes him say elsewhere, ‘Christ had redeemed us from the curse of the

law’ (vgl. Gal. 3:13),” (bl. 26).

48