04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NRSV “once a person’s will has been ratified, no one adds to it or annuls it”

TEV “when two men agree on a matter and sign a covenant, no one can break that covenant or add

anything to it”

NJB “has been drawn up in due form, no one is allowed to disregard it or add to it”

Paulus reageer op die verjoodsers se redenasie dat die Mosaïese wet die Abrahamiese belofte voorafgaan. Die belofte

aan Abraham in Genesis 15 is bekragtig deur sowel God se belofte (d.w.s. die Eksodus) as ’n offergawe waarin Abraham

geen verbondsverantwoordelikhede gehad het nie, maar slegs geloof (d.w.s. ’n onvoorwaardelike, heilige verbond, vgl.

Gen. 15:12-21).

3:16 “die beloftes” “Beloftes” is MEERVOUD omdat God sy belofte aan Abraham verskeie kere herhaal (vgl. Gen. 12:1-3;

13:14-18; 15:1-5, 12-18; 17:1-14; 22:9-19).

◙ “sy saad” Die gebruik van “saad” is ’n woordspel op ’n algemene idioom vir ‘afstammeling’. Hoewel ENKELVOUDIG,

kan die betekenis enkelvoudig of meervoudig wees. In hierdie geval gebruik Paulus dit as ’n verwysing na Jesus, nie Isak

nie—dus was God se belofte nie verwant aan die Mosaïese verbond nie. “Saad” kon verstaan word in die gemeenskaplike

sin van God se kinders deur geloof, soos Abraham (vgl. Rom. 2:28-29).

3:17 “die wet wat vier-honderd-en-dertig jaar later gekom het” Paulus gee nog ’n rede vir die prioriteit van die

Abrahamiese belofte: dit het die Mosaïese wet kronologies voorafgegaan. Die getal vier-honderd-en-dertig is veelbesproke.

Dit kom uit Eks. 12:40-41 en is verwant aan die Egiptiese gevangeskap. Sommige kundiges gebruik die Septuagintavertaling

en die Samaritaanse Pentateug van Eks. 12:40 wat “en in die land van Kanaän” byvoeg (F. F. Bruce, Answers to

Questions, bl. 170). Volgens Genesis 15:13 en Handelinge 7:6 is Israel in Egipte gevange gehou vir 400 jaar. Ander voer

egter aan dat die belofte nie aan Abraham alleenlik was nie, maar herhaal is aan al die patriarge en eenvoudig verwys na

die tyd sedert die laaste belofteherhaling aan die patriarge tot die tyd van Moses se ontvangs van die wet. In konteks,

Paulus se verduideliking gaan nie oor die tydsaspek nie, maar oor die lang interval tussen die belofte aan Abraham en die

wet aan Moses.

◙ “om die belofte tot niet te maak nie” Hierdie woord (katargeō) word op verskeie maniere vertaal, maar die

hoofbetekenis is om iets nutteloos te maak, van nul en geen waarde, onwerkbaar, magteloos, maar nie noodwendig

bestaanloos of vernietig nie.

VIR SPESIALE AANDAG: VAN NUL EN GEEN WAARDE (KATARGEŎ)

Hierdie (katargeō) was een van Paulus se gunsteling uitdrukkings. Ten spyte van ’n baie wye semantiese veld,

gebruik hy dit ten minste 25 keer.

A. Die basiese etimologiese wortel kom uit argos, wat beteken:

1. werkloos

2. ydel

3. onbenut

4. nutteloos

5. onaktief

B. Die samestelling met kata is gebruik om uitdrukking te gee aan:

1. onaktiwiteit

2. nutteloosheid

3. iets wat gekanselleer is

4. dít waarvan afgesien is

5. iets wat heeltemal sonder uitwerking is

C. Lukas gebruik die woord een keer om ‘n boom wat nie vrug dra nie, as nutteloos te beskryf (Luk. 13:7).

D. Paulus gebruik dit figuurlik op hoofsaaklik twee maniere:

1. God stel dinge wat vir die mensdom nadelig is, buite werking:

a. Die mensdom se sondige natuur – Rom. 6:6

b. Die Mosaïese wet wat sy belofte aan die gelowige nageslag betref – Rom. 4:14; Gal. 3:17; 5:4, 11; Ef.

2:15

c. Geestelike (bose) magte – I Kor. 15:24

d. Die wettelose mens – II Tes. 2:8

e. Fisiese dood – I Kor. 15:26; II Tim. 1:16 (Heb. 2:14)

2. God vervang die ou dinge (verbond, era) met die nuwe:

a. Dinge wat verband hou met die wet van Moses – Rom. 3:3,31; 4:14; II Kor. 3:7,11,13,14

b. Analogie van die huwelik gebruik van die wet – Rom. 7:2,6

c. Die dinge van hierdie eeu – I Kor. 13:8,10,11

d. Die aardse liggaam – I Kor. 6:13

e. Leiers van hierdie era – I Kor. 1:28; 2:6

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!