04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TEV “Abraham believed and was blessed; so all who believe are blessed as he was”

NJB “Those therefore who rely on faith receive the same blessing as Abraham, the man of faith”

Die VOORSETSEL ‘syn’ beteken ‘gesamentlike deelname met’ en toon die nabye identifikasie tussen Abraham en

almal wat glo in God. Die beskrywing van Abraham as ‘getrou’ of ‘gelowig’ beklemtoon dat Abraham God geglo het deur

in sy belofte te vertrou. NT-geloof beteken ook vertroue in die betroubaarheid van God en sy beloftes. Onthou egter dat

Abraham nie volmaakte geloof gehad het nie. Ook hy het probeer om die vervulling van God se belofte aan te help deur ’n

natuurlike kind te hê by Hagar (vgl. Genesis 16). Dit is nie die mensdom se volmaakte geloof nie, maar die onderwerp van

hulle geloof.

OAV TEKS: 3:10-14

10 Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek; want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen

wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie. 11 En dat niemand deur die wet by God

geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe. 12 Maar die wet is nie uit die geloof nie,

maar die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe. 13 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet

deur vir ons ’n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ’n hout hang— 14 sodat die seën

van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan

ontvang.

3:10 OAV “Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek;”

NAV “Maar almal wat staat maak op die onderhouding van die wet, val onder die vloek”

NASB “For as many as are of the works of the Law are under a curse”

NKJV “For as many as are of the works of the law are under a curse”

NRSV “For all who rely on the works of the law are under a curse”

TEV “Those who depend on obeying the Law live under a curse”

NJB “those who rely on the keeping of the Law are under a curse”

In die volgende stap van die argument beweeg Paulus van Abraham na die streng wettiese vereistes van die Mosaïese

wet. Die argument daag die swak teologie van die verjoodsers uit. Vertroue in gehoorsaming van die wet was kenmerkend

van die Fariseërs van Jesus se tyd (vgl. Rom. 10:2-5). Paulus voer aan dat eie pogings om regstaandheid te bekom slegs ’n

pad na vervloeking is (vgl. 2:16). Paulus ken hierdie pad goed! Alhoewel Paulus hoofsaaklik verwys het na die Mosaïese

wet, is die verwysing na “wet” in die algemeen, of menslike pogings op grond van eksterne morele standaarde. Watter

standaard is nie belangrik nie—die essensiële waarheid is dat gevalle mens nie kan aanvoer dat hulle morele inspanning

verdien om deur God aanvaar te word nie. Ons noem hierdie benadering selfgeregtigde legalisme. Dit is springlewendig en

gesond en gedy onder gelowige mense!

◙ “want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te

doen nie” Dit verwys na Deut. 27:26 en 28:58 e.v. Hoewel die woord “elkeen” nie in Deut. 27:26 voorkom nie, verskyn

dit wel in 28:58. Die vloek van die wet word na verwys in Joh. 7:49. Indien die wet op die een of ander manier verbreek

word (ná Bar Mitzvah), selfs net een keer, val die oortreder onder die vervloeking van die wet (vgl. Jak. 2:10; Gal. 5:3).

Die OT-wet het ‘n doodsvonnis geword vir alle mense (Kol. 2:14). God het gesê: “die siel wat sondig, dié moet sterwe!”

(vgl. Eseg. 18:4,20). Al die kinders van Adam het gesondig! Die wet as middel tot regstandigheid met God, is slegs van

toepassing op die een wat nooit sondig nie. Die probleem hiermee is dat almal sondig en dus die heerlikheid van God nie

waardig is nie (vgl. Rom. 3:9-18,22,23; 11:32).

3:11 OAV “want die regverdige sal uit die geloof lewe”

NAV “hy wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe”

NASB “for, ‘THE RIGHTEOUS MAN SHALL LIVE BY FAITH’”

NKJV “‘The just shall live by faith’”

NRSV “‘The one who is righteous will live by faith’”

TEV “He who is put right with God through faith shall live”

NJB “the righteous man finds life through faith”

Hier haal Paulus Hab. 2:4 aan (vgl. Rom. 1:17 en Heb. 10:38). Hab. 2:4 is ’n relatief dubbelsinnige vers en word op

verskeie maniere verstaan:

1. die Masorete Teks het “die regverdige sal lewe volgens sy geloof/gelowigheid”

2. die Septuaginta het “die regverdige sal lewe op grond van my (God se) getrouheid”

3. Paulus se gebruik gee voorkeur aan geloofsgebaseerde regverdigheid deur Christus teenoor werkegebaseerde

regverdigheid deur die Mosaïese wet (vgl. vers 12, wat Lev. 18:5 aanhaal)

Daar is moontlik ’n verskanste verwysing na Gen. 15:6, omdat beide Hab. 2:4 en Gen. 15:6 dieselfde twee

sleutelterme bevat: “geloof” en “regverdigheid”.

Sien Vir Spesiale Aandag: Glo, Vertrou, Geloof en Getrouheid in die OT by 3:6.

3:12 OAV “Maar die wet is nie uit die geloof nie”

NAV “By die wet gaan dit egter nie oor die geloof nie”

NASB, NKJV “the Law is not of faith”

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!