04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6:5 “Want elkeen sal sy eie pak dra” Dit verwys moontlik na die oordeelsetel van Christus in ’n eskatologiese/eindtydmillieu

(vgl. II Kor. 5:10). Aanvanklik lyk verse 2 en 5 oënskynlik teenstellend, maar by nadere leksikale ondersoek het

die twee woorde, onderskeidelik vertaal as ‘las’ en ‘lading’, verskillende gebruike gehad. Die eerste woord in vers 2

[baros] beteken ’n ‘vergruisende gewig’ terwyl die tweede woord in vers 5 [phortion] verwys na ’n soldaat se rugsak gevul

met noodsaaklike toerusting. Volwasse Christene moet die pak van verantwoordelikheid vir hulleself en soms ook vir

ander dra. ’n Voorbeeld hiervan is moontlik II Kor. 8:13-14. Dieselfde term is gebruik van Jesus se riglyne vir Christene in

Mat. 11:30.

OAV TEKS: 6:6-10

6 Maar laat hom wat in die Woord onderwys ontvang, meedeel van alle goeie dinge aan hom wat onderwys gee.

7 Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. 8 Hy wat in sy

vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. 9 En laat

ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. 10 Laat ons dan,

terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof.

6:6 “die Woord” Hierdie is van dieselfde wortel afgelei as ‘Woord’ in Joh. 1:1 wat verwys na Jesus. Die ‘woord’ is die

evangelie van en oor Jesus. Paulus gebruik ’n verskeidenheid maniere om na hierdie ‘woord’ te verwys:

1. “die woord van God” – I Kor. 14:36; II Kor. 2:17; 4:2; Fil. 1:14; Kol. 3:16; I Tess. 2:13

2. “die woord van die Here” – I Tess. 1:8; II Tess. 3:1

3. die woord – Gal. 6:6; I Tess. 1:6; Kol. 4:3; II Tim. 4:2

◙ “meedeel” Dit is nog ’n TEENWOORDIG-AKTIEWE IMPERATIEF wat in verband staan met:

1. verse 1-5, ’n beroep op die volwassenes om die swakker Christene te help

2. verse 7-10, ’n beskrywing van die wet van geestelik saai en maai (sien aantekening by vers 7)

Diegene wat opgelei is staan onder die geestelike verantwoordelikheid om te deel in die bediening van diegene wat

hulleself leer (vgl. Luk. 10:7; Rom. 15:27; I Kor. 9:9-14). Dit is ’n algemene beginsel, en hoewel Paulus nie persoonlik

daaruit voordeel trek nie, staan hy wel persoonlike vergoeding voor vir ander predikante. Die woord ‘kategisme’ word

afgelei van die Griekse [katechēō], vertaal as ‘opgevoed’ en ‘opvoed’, wat in hierdie vers aangetref word.

◙ “goeie dinge” Dit is doelbewus dubbelsinnig en verwys na fisiese behoeftes, geestelike behoeftes en albei. Die

ooglopende waarheid is dat diegene wat opgevoed word dankbaar en reaktief moet wees. Presies hoe hierdie vers verband

hou met die valse leraars is onseker. Paulus kon na homself en die heidenskenkings aan Jerusalem verwys het.

◙ “aan hom wat onderwys gee” Die onderwyser (“[hy] wat onderwys gee”) kan verwys na:

1. die geestelike gawes van onderwys soos in Han. 13:1 en I Kor. 12:28

2. ’n leraar in die plaaslike gemeente wat nuwe gelowiges en kinders opgelei het

3. iemand wat die hele gemeente onderrig in die lering van die apostels soos dit van toepassing is op hulle daaglikse

lewens, soos die prediker/leraar van Ef. 4:11

Hierdie laaste opsie sou soortgelyk wees aan die OT-taak van die plaaslike Leviete en, later, professionele

oorskrywers.

6:7 “Moenie dwaal nie” Hierdie WERKWOORD beteken ‘om jou neus op te trek’ vir iets of iemand. Dit kan verwys na

diegene wat geroep word om as God se verteenwoordigers te bedien, dit wil sê die onderwysers van vers 6. Om met

Christenleraars te spot is op ’n manier om dit met God te doen. Jesus noem in Mat. 10:42 en 25:40 dat wanneer ons ander

in God se naam help, ons Hom help. Dit is dieselfde waarheid, maar van die ander kant af. Nietemin, hoe hierdie verse met

mekaar in verband staan is onseker. Dit mag ’n algemene idioom wees oor ‘saai en maai’, hier aangewend in ’n figuurlike

sin.

Hierdie vers hou moontlik verband met verse 8-10 en hoegenaamd nie met vers 6 nie. Dit is ’n morele heelal. Ons

oortree nie soveel God se wette as wat ons onsself breek op God se wette nie. Weet dit: gelowige of ongelowige, ons maai

wat ons saai. Sonde loop altyd sy pad, selfs in die lewens van gelowiges. Wilde hawer is baie, baie duur—so ook is saai in

eiebelang!

◙ “want net wat die mens saai” Dit is ’n geestelike beginsel. God is eties-moreel en so ook is sy skepping. Mense breek

hulleself op God se standaarde. Ons maai wat ons saai. Dit is waar vir gelowiges (maar affekteer nie verlossing nie) en

ongelowiges (vgl. Job 34:11; Ps. 28:4; 62:12; Spr. 24:12; Pred. 12:14; Jer. 17:10; 32:19; Mat. 16:27; 25:31-46; Rom. 2:6;

14:12; I Kor. 3:8; II Kor. 5:10; Gal. 6:7-10; II Tim. 4:14; I Pet. 1:17; Openb. 2:23; 20:12; 22:12).

6:8 “Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai” Dit verwys na die twee basiese benaderings tot

regstandigheid met God (vgl. 5:13, 16-17): menslike inspanning (vgl. Rom. 8:6-8,13) en vrye genade (vgl. Rom. 8:2-

4,6,12-14).

◙ “verderf” Sien Vir Spesiale Aandag wat volg.

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!