01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

„n Noemenswaardige uitdaging ten opsigte van die voorsiening van ART aan kinders

is die beperkte integrasie van die ART-program met ander PGS-dienste. Tans word

ART deur middel van die implementering van vertikale programme soos die IMCI-

strategie, PMTCT-, EPI- en TB-program, wat gewoonlik onafhanklik van mekaar

funksioneer, voorsien. Die funksionele skeiding van hierdie dienste dra daartoe by dat

kinders nie deurlopende sorg vir „n komplekse siektetoestand soos MIV, ontvang nie

(Committee on Pediatric Aids - Section on International Child Health, 2007:842;

Meyers et al., 2007:478).

2.5.4 Beskerming van kinderregte

Kinderregte verwys na spesifieke posisies en beskerming, waarop kinders te midde

van die konteks waarin hulle hul bevind, aanspraak kan maak. Alle kinder-regte word

deur die Grondwet van Suid-Afrika, asook die United Nations Conven-tion on the

Rights of the Child, waarvan Suid-Afrika op 16 Junie 1995 „n ondertekenaar geword

het, onderskryf (Van Dyk, 2008:457; SA. The Constitution of the Republic of South

Africa, 1996).

Aangesien die MIV-pandemie „n impak op die gesondheidsprofiel van kinders het,

hou kinderregte ook verband met die behandeling wat „n MIV-blootgestelde/-

positiewe kind of sy/haar versorger kan verwag indien die kind dit benodig. Shung-

King en Zampoli (2004:45) argumenteer dat daar (ten spyte van die sterk regtebasis

waarbinne Suid-Afrika funksioneer) nog nie aan alle kinderregte, veral die regte van

kinders met MIV, voldoen word nie. Die ideaal vir kinders met MIV is dat hulle tot

dieselfde mate as volwassenes toegang tot alle dienste met betrekking tot MIV sal hê.

Volgens die New Strategic Plan is beskikbare fasiliteite hoofsaaklik vir volwassenes

ontwerp en toegerus. Daarom geniet kinders in lae sosio-ekonomiese gebiede nie

voldoende toegang tot MIV-behandeling nie. In hierdie verband behoort die belange

van alle kinders, met inagneming van tussentredes soos voorkoming, behandeling en

ondersteuning, by alle gesondheidsorgfasiliteite prioriteit te geniet (SA. DvG,

2007b:37, 60). Shung-King en Zampoli (2004:6) voeg by dat kinders omvattende sorg

benodig en nie slegs die toediening van ART nie.

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!