01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

orsvoeding in sommige gemeenskappe as „n skande beskou word, in berekening

gebring word (Kanabus, Fredrikson-Bass & Noble, 2007: Intyds; Chopra, Doherty,

Jackson & Ashworth, 2005:359). Die inname van gekontamineerde water, vloei-

stowwe en voedsel kan lei tot die beskadiging van 'n baba se gastroïntestinale

wande met gevolglike versteuring van die immuunskanse. Die risiko dat bakterieë

en ander kontaminante soos die MI-virus deur die beskadigde ingewande in die

bloedstroom kan beland, is dus groter (Kanabus, 2006: Intyds).

Bykomende risikofaktore wat virusoordrag gedurende die borsvoedingstydperk

beïnvloed, is „n vitamien A-gebrek by moeder of baba, ongesonde borste as

gevolg van mastitis, stukkende, bloeiende tepels of bors-absesse, en

siektetoestande soos orale sproei of gastroënteritis by die baba (Van Dyk,

2008:43; Downs & Cooper, 2007:29).

Die doel van die vierde fase in die PMTCT-program is die vermindering van

risikofaktore vir MIV-oordrag gedurende die postpartum tydperk (SA. DvG,

2008:20). Die aksieplanne wat spesifiek met die versorging van MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders gedurende hierdie tydperk verband hou, word

vervolgens bespreek.

MIV-diagnose teen die ouderdom van ses weke

MIV-blootgestelde babas se MIV-status behoort ingevolge die PMTCT-program,

asook DvG MIV-kinderriglyne, reeds vanaf die ouderdom van ses weke vasgestel

te word (SA. DvG, 2008:20; SA. DvG, 2005:14). Een van die redes hiervoor is dat

vroeë identifisering daartoe kan lei dat MIV-positiewe babas tydige toegang tot

behandeling kan bekom (Luo et al., 2007:186). Hoewel babas en kinders ook op

grond van verskeie kliniese kriteria gediagnoseer kan word, benodig hulle egter

steeds „n bevestigende, diagnostiese bloedtoets. Laasgenoemde tussentrede is

noodsaaklik omdat daar bevind is dat verskeie kliniese diagnostiese algoritmes nie

optimaal by kinders onder die ouderdom van 12 maande toegepas word nie

(Rabie et al., 2006:34; Jones, Sherman & Coovadia, 2005:559). Die soort

bloedtoets wat normaalweg vir die bepaling van sesweek-oue babas se MIV-

status gebruik word, is die Polymerase Chain Reaction (PCR-tegniek). Dit word

vervolgens kortliks bespreek.

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!