01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kan word (Burns & Grove, 2007:240). Beskrywende navorsing stel die navorser in

staat om die frekwensie waarmee „n fenomeen voorkom, te bepaal en dan die

inligting te kategoriseer om sodoende „n beskrywing van die situasie te kan gee

(Burns & Grove, 2009:25; Sousa et al.,2007:503; Babbie & Mouton, 2001:81). „n

Voordeel van hierdie soort navorsing is dat dit gebruik kan word om kennis vanuit

situasies, waar dit oneties sou wees om veranderlikes te manipuleer, te genereer. Die

nadeel wat hieruit voortspruit, is dat die afwesigheid van ekperimentele beheer dit

moeilik maak om die oorsaak van sekere waarnemings te bepaal (Brink, 2006:102).

Die navorser van hierdie studie wou „n beskrywing gee van die gesondheidsorgdiens

wat deur professionele verpleegkundiges by publieke gesondheidsorgfasiliteite in die

Vrystaat aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders gelewer word. Die doel was nie

om oorsaak en gevolg te bepaal nie, en aangesien dit nie nodig was om

veranderlikes te manipuleer ten einde die navorsingsprobleem te beantwoord nie,

was die kwantitatiewe beskrywende ontwerp die mees geskikte navorsingsontwerp vir

die studie.

3.3 NAVORSINGSVERLOOP

Die navorsingsverloop van die studie word skematies in Figuur 3.1 voorgestel. Die

studie was oor „n tydperk van ongeveer twee jaar gedoen. Met uitsondering van die

literatuurstudie en die identifisering van 'n navorsingsprobleem, word elke aspek

breedvoerig in die res van die hoofstuk bespreek.

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!