01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Mouton, 2001:522). Die blootstelling aan enige ander ernstige risiko‟s verbonde aan

deelname sou toevallig wees en nie bedoeld nie.

Die derde basiese etiese beginsel is dié van regverdigheid en die toepassing daarvan

op die deelnemers van hierdie studie word vervolgens bespreek.

3.11.3 Die beginsel van regverdigheid

Afgesien van „n persoon se reg op privaatheid, sluit hierdie beginsel die deelnemer se

reg tot regverdige behandeling in en behels dat die navorser eerlik, onpartydig en

hoflik teenoor alle deelnemers sal optree (Polit & Beck, 2004:149). Aangesien die

steekproef van hierdie studie gestratifiseerd, ewekansig en proporsioneel deur middel

van „n rekenaar bepaal is, het die navorser nie beheer oor die spesifieke fasiliteite wat

in die studie ingesluit was, en dus die persone wat aan die studie sou deelneem,

gehad nie (Burns & Grove, 2009:198). By die fasiliteite het die navorser/veldwerkers

van gerieflikheidstrekking gebruik gemaak om deelname deur PV‟s, wat aan die

insluitingskriteria voldoen het, te bepaal. Voor deelname was PV‟s bewus gemaak

van die navorser/veldwerkers se rol, asook wat die PV se deelname behels.

Verder strek die bekendmaking van studieresultate tot voordeel van deelnemers,

aangesien bevindinge kan bydra tot beter begrip met betrekking tot die studie-

onderwerp. Die navorser het onderneem om na afloop van die studie die resultate

aan diegene, wat spesifiek daarvoor gevra het, bekend te maak (Polit & Beck,

2004:149).

Behalwe die toepassing van die etiese beginsels op die deelnemers van die studie,

beskou die navorser die wetenskaplike integriteit en kundigheid van die navorser, die

etiese geldigheid van die studie en die etiese beginsels met betrekking tot instansies,

as noodsaaklike komponente van 'n aanvaarbare navorsingsproses. Die wyse

waarop hierdie komponente op die studie toegepas is, word vervolgens bespreek.

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!