01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.6 NAVORSINGSTEGNIEKE

Navorsingstegnieke wat goed by beskrywende navorsingsontwerpe pas, is die

gebruik van vraelyste en onderhoude (Burns & Grove, 2009:44). Die navorser

beplan om van gestruktureerde onderhoudvoering gebruik te maak om huidige

dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die Vrystaat te

ondersoek en daarna te beskryf. Gestruktureerde onderhoudvoering behels dat

die navorser „n vooraf opgestelde vraelys tydens „n onderhoudsessie as

meetinstrument gebruik en dan aan die respondent die geleentheid gun om

sy/haar mening na aanleiding van die vrae te gee (Burns & Grove, 2009:404;

Babbie & Mouton, 2001:249; Uys & Basson, 1991:60). Aangesien die

beskrywende ontwerp nie-eksperimenteel van aard is, gaan die navorser geen

invloed op die populasie wat ondersoek word uitoefen nie (Polit & Beck,

2004:196). Die geringe mate van beheer wat wel toegepas gaan word, het

betrekking op die seleksie van diegene met wie daar „n onderhoud gevoer gaan

word.

Voordat die huidige situasie in die Vrystaat ondersoek gaan word, sal „n

uitgebreide literatuurstudie met betrekking tot die behandeling van MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders gedoen word. Die mate van integrasie tussen

verskeie vertikale MIV- en ART-verwante programme en lewering van omvattende

gesondheidsorg, sal ondersoek word. Die vraelys sal na aanleiding van die

literatuurstudie saamgestel word.

1.7 POPULASIE

„n Populasie is alle individue of objekte wat spesifieke of gemene

karaktereienskappe, waarin die navorser geïnteresseerd is, besit (De Vos,

Strydom, Fouché & Delport, 2005:193). Vir die doel van hierdie studie is publieke

gesondheidsorgfasiliteite in die Vrystaat, waar gesondheidsorg aan kinders

gelewer word, as die teikenpopulasie geïdentifiseer. Die navorser beplan om

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!