01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.4.1.1 Operational Plan for Comprehensive HIV and AIDS

Care, Management and Treatment for South Africa

Die Suid-Afrikaanse regering het die „Operational Plan for Comprehensive HIV

and AIDS Care, Management and Treatment for South Africa‟ (Comprehensive

Plan), in November 2003 goedgekeur. Hierdie dokument is vrygestel nadat die

DvG besluit het om 'n nasionale antriretrovirale-program (ART-program) te

befonds en antiretrovirale terapie (ART) gratis aan MIV-positiewe volwassenes en

kinders, in al nege provinsies van Suid-Afrika te verskaf (Michaels et al., 2006:9).

Volgens die Comprehensive Plan is die implementering van „n holistiese en

geïntegreerde program vir die bekamping van MIV noodsaaklik. Die twee oor-

koepelende doelwitte van die Comprehensive Plan is:

die lewering van omvattende sorg en behandeling aan persone met

MIV/VIGS; en

die versterking van die nasionale gesondheidsorgsisteem (SA. DvG,

2003:24, 25).

Die Comprehensive Plan se beleid met betrekking tot MIV-geaffekteerde kinders

sluit noodsaaklike behandelingskomponente in. Daarom word die plan as 'n

belangrike dokument vir die doel van hierdie studie beskou. Behandelings-

komponente aan kinders sluit in: die bepaling van hul MIV-status, riglyne met

betrekking tot die inisiëring van ART, pediatriese ARV-regimes, kotrimoksasool

profilakse en die monitering van Nevirapine weerstandigheid (Michaels et al.,

2006:10; SA. DvG, 2003:69-71).

Volgens die Comprehensive Plan word primêre gesondheidsorgdienste, TB-

klinieke, binnepasiënt-hospitaaldienste en klinieke met dienste vir reproduktiewe

gesondheid, onder andere as belangrike dienspunte vir die verskaffing van

gesondheidsorg aan MIV-geaffekteerde persone beskou. Die dienste wat by

hierdie fasiliteite beklemtoon moet word, is die vrywillige berading en toetsing vir

MIV (VCT) en die implementering van die PMTCT-program (SA. DvG, 2003:31,

60). Behalwe vir die lewering van gesondheidsorg, sal die genoemde fasiliteite ook

as moniterings- en ondersteuningsbronne vir die nakoming van ART dien.

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!