01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vaardige personeel benodig en daarom kan PV's dus baat vind by addisionele

opleiding in kindersorg.

Die na-basiese kwalifikasie in primêre gesondheidsorg is veral noodsaaklik vir PV's in

die primêre gesondheidsorgsektor. Aangesien die meeste dienste in hierdie sektor

deur PV's gelewer word, benodig hulle vaardighede vir die diagnosering en

behandeling van algemene siektetoestande (Bateman et al., 2009:69).

Studieresultate het egter getoon dat slegs 'n derde van die PV's met wie

gestruktureerde onderhoude gevoer is, oor hierdie kwalifikasie beskik. Dit is dus

wenslik dat die bestuurders van PGS-fasiliteite dit sal oorweeg om aan PV's die

geleentheid vir opleiding in hierdie kursus te bied. Die kwalifikasie is nie net voordelig

vir die hantering van MIV-blootgestelde/-positiewe kinders nie, maar kan omvattende

en holistiese dienslewering aan alle kinders en volwassenes, wat primêre sorg

benodig, bevorder.

Die navorser het verder van agt bykomende opleidingsprogramme/strategieë melding

gemaak waarin PV's, wat 'n diens aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders lewer,

opgelei kan word. Hierdie opleidingsprogramme teiken veral PV's wat in primêre

gesondheidsorgfasiliteite werksaam is. PV's moet egter verskeie kursusse bywoon

om volledige opleiding te ontvang, omdat daar tans nie 'n opleidingsprogram is wat

alle aspekte van sorg aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders insluit nie.

Personeeltekorte en toenemende werksdruk kan meebring dat dit nie vir die PV's

moontlik is om al hierdie kursusse by te woon nie. Hier-benewens is daar soms

oorvleueling van onderwerpe wat in die verskillende kursusse hanteer word. Dit kan

tot tydverkwisting lei indien 'n PV kursusse bywoon, waar onderwerpe herhaal word

waarin sy reeds opleiding ontvang het. 'n Aanbeveling is dat daar 'n beraming gedoen

sal word van die kritiese vaardighede wat vir pediatriese MIV benodig word, en dat 'n

omvattende opleidingsprogram daarvolgens ontwikkel word. Sodoende word die

herhaling van onderwerpe uitgesluit en is daar die voordeel dat alle kursusgangers

dieselfde opleiding ontvang, wat die standaardisering van sorg aan MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders wat primêre gesondheidsorgfasilteite besoek, kan

bevorder.

191

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!