01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPSOMMING

Hierdie studie is onderneem om die soort gesondheidsorgdiens wat deur professionele

verpleegkundiges aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die Vrystaatse publieke

gesondheidsorgsektor gelewer word, te beskryf. Drie doelwitte is gestel om die doelstelling te

bereik, naamlik: om dienste wat deur professionele verpleegkundiges aan MIV-blootgestelde/-

positiewe kinders in die Vrystaat gelewer word, te beskryf; om te bepaal tot watter mate nasionale-

en provinsiale riglyne ten opsigte van die hantering van MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die

publieke gesondheidsorgsektor van die Vrystaat geïmplementeer word; en bevindinge te gebruik

ten einde aanbevelings vir effektiewe dienslewering aan MIV-blootgestelde/positiewe kinders te

maak.

Die navorser het van 'n kwantitatiewe beskrywende ontwerp gebruik gemaak ten einde die doel

van die studie te bereik. Data is deur middel van gestruktureerde onderhoudvoering ingesamel.

Professionele verpleegkundiges, wat in die Vrystaatse publieke gesondheidsorgfasiliteite 'n diens

aan kinders lewer en aan die insluitings-kriteria voldoen het, is by die studie betrek.

Hierdie studie het getoon dat die behandelingskomponente met betrekking tot MIV-blootgestelde/-

positiewe kinders, oorwegend by primêre gesondheidsorgfasiliteite gelewer word. In teenstelling

hiermee is bevind dat die behandelingskomponente nie tot dieselfde mate by pediatrieverwante

afdelings in hospitale gelewer word nie. Be-vindinge het verder getoon dat bykomende opleiding

aan professionele verpleegkundiges ten opsigte van die korrekte hantering van pediatriese MIV 'n

oorweging is.

Verder is leemtes wat met effektiewe dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders

verband hou, na aanleiding van studieresultate uitgewys. Voorstelle is gemaak met betrekking tot

benaderings wat tot effektiewe dienslewering kan lei. 'n Opvolg navorsingsprojek, wat die gehalte

van diens wat tans aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die Vrystaatse publieke

gesondheidsorgsektor gelewer word, kan van groot waarde wees.

a

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!