01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vanuit bostaande gegewens blyk dit dus dat die meeste kinders wat PGS/GGS

besoek, wel vir MIV gesif word, terwyl dit dalk nie noodwendig by alle fasiliteite in

hospitale gedoen word nie. Dit is slegs bekend dat alle pediatriese onkologie-pasiënte

by die Vrystaatse tersiêre hospitaal deur die behandelende geneeshere vir MIV

getoets word alvorens daar met hulle onkologiebehandeling begin word. Hierdie

tussentrede word nie noodwendig as 'n beginsel by alle fasiliteite in hierdie hospitaal

toegepas nie (Du Plessis, 2009: Persoonlike kommunikasie).

Aangesien die meeste PV‟s by PGS/GGS aangedui het dat kinders vir MIV gesif

word, word die redes van slegs die 18 PV‟s wat by hospitale aangedui het dat kinders

nie in die afdeling waar hulle werk vir MIV gesif word nie, in Tabel 4.4 aangedui.

TABEL 4.4: Redes waarom pediatriese MIV-sifting nie by alle afdelings in

hospitale gedoen word nie

Redes

Hospitaal

n=18

F %

Word deur geneesheer gedoen 7 40

Word by 'n ander fasiliteit gedoen 8 44

Word by 'n ander afdeling in die fasiliteit gedoen 5 30

Volgens Tabel 4.4 het 40% van die PV‟s aangedui dat MIV-sifting deur geneeshere

gedoen word. Verder het 44% PV‟s aangedui dat kinders by “ander fasiliteite” MIV-

siftingstoetse ondergaan, terwyl 30% gerespondeer het dat kinders by “'n ander

afdeling” in die betrokke fasiliteit vir MIV gesif sal word. Laasgenoemde twee

waarnemings kan dalk gedeeltelik toegeskryf word aan die feit dat onderhoude in

afdelings gevoer was waar daar nie noodwendig van PV‟s verwag word om die

voorgeskrewe riglyne met betrekking tot MIV-sifting toe te pas nie. Daar was

ongelukkig nie 'n opvolgvraag waarin die PV kon aandui by watter fasiliteite hierdie

diens dan wel gelewer word nie. Na aanleiding van inligting wat wel bekom is, blyk dit

dat daar afdelings in hospitale is waar kinders nie siftingstoetse vir MIV ondergaan

nie.

In die volgende afdeling van die hoofstuk word die resultate bespreek met betrekking

tot die gesondheidsorg wat aan MIV-blootgestelde kinders gebied word.

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!