01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

'n Volgende belangrike behandelingskomponent is voorligting aan MIV-geaffekteerde

moeders en kinders wat oud genoeg is daarvoor. In die volgende afdeling van die

hoofstuk gee die navorser die resultate met betrekking tot hierdie diens weer.

4.3.6 Voorligting aan kinders/primêre versorgers ten opsigte van

MIV

Pediatriese MIV-infeksie beïnvloed nie net die kind alleen nie, maar ook die gesin

waarin die kind hom-/haarself bevind. Die hantering van 'n MIV-blootgestelde/-

positiewe kind is gevolglik gekoppel aan 'n gesinsbenadering waarvan voorligting ten

opsigte van mediese, sosiale en emosionele behoeftes van die hele gesin, 'n

belangrike komponent is. Hierdie benadering optimaliseer die welstand van die ouers

en dit beïnvloed gevolglik die kind se versorging en ontwikkeling (Eley in Kibel et al.,

2007:334).

Die doel van MIV-voorligting is om die geïnfekteerde persoon te help om nie net bloot

as 'n gevangene van die siekte te oorleef nie, maar om te fokus op 'n lewe wat

aangaan ten spyte van die siekte (Van Dyk, 2008:220). Die resultate met betrekking

tot hierdie belangrike komponent in die behandeling van MIV-blootgestelde/-positiewe

kinders word vervolgens bespreek.

TABEL 4.5: Voorligting aan MIV-positiewe kinders of hul primêre versorgers

Voorligting aan MIV-positiewe kinders of hul primêre

versorgers

167

Hospitaal PGS/GGS

n=40

n=117

f % f %

Voorligting word by fasiliteit aangebied 23 58 102 87

Voorligting deur MIV-berader aangebied 35 87 114 97

Voorligting deur PV aangebied 26 65 97 83

Tabel 4.5 illustreer dat slegs 58% PV's by hospitale aangedui het dat MIV-voorligting

aangebied word. Hierdie waarneming kan dalk gedeeltelik toegeskryf word aan die

afwesigheid van jong kinders se primêre versorgers tydens hospitalisasie, en dat daar

dus nie 'n volwasse persoon vir voorligting teenwoordig is nie. In hierdie verband het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!