01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gedurende die transformasieproses het twee strategieë as hoekstene van die

nuwe gesondheidsorgbedeling verrys. Aan die een kant was daar „n duidelike

klemverskuiwing na die lewering van primêre gesondheidsorg (PGS), en aan die

ander kant was daar die bekendstelling van die distriksgesondheidsorgsisteem.

(Denhill, 2009:16; Van Rensburg & Pelser in Van Rensburg et al., 2004:132).

Suid-Afrika is vandag in nege provinsies verdeel, elk met sy eie provinsiale

gesondheidsorgdepartement wat verantwoordelik is vir die implementering van

nasionale gesondheidsorgbeleid. Die land se distriksgesondheidsorgsisteem

bestaan uit 56 gesondheidsorgdistrikte waarvan vyf in die Vrystaat is. Die

veronderstelling van die distriksgesondheidsorgsisteem is dat dit as voertuig sal

dien waardeur omvattende en geïntegreerde PGS, tot op die vlak van distriks-

hospitale, aan gemeenskappe gelewer sal word (Atkins & Chopra in Zwiegenthal

et al., 2009:59, 60).

Die lewering van gesondheidsorg is egter nie net tot PGS beperk nie. Diegene wat

te siek is om by PGS-fasiliteite behandeling te ontvang, sal normaalweg na hoër

vlakke van gesondheidsorg verwys word (Atkins & Chopra in Zwiegenthal et al.,

2009:65; Campbell, Duke, Weber, English, Carai, Tamburlini & Pediatric Hospital

Improvement Group, 2008:984). Die herorganisering van gesondheidsorgdienste

het meegebring dat gesondheidsorg aan die Suid-Afrikaanse publiek tans hoof-

saaklik op drie vlakke plaasvind. In die volgende afdeling van die hoofstuk word „n

beskrywing van die sorgvlakke, sowel as die soort diens wat op elke vlak gelewer

word, bespreek.

2.2.1 Die vlakke van gesondheidsorg in die Suid-Afrikaanse

publieke sektor

Die drie vlakke van gesondheidsorg strek vanaf die primêre- tot die tersiêre vlak.

„n Vierde vlak, naamlik die kwartenêre vlak, is „n term wat soms gebruik word om

hoogs gespesialiseerde en duur dienste soos orgaanoorplantings te beskryf, maar

val buite die bestek van hierdie studie en sal dus nie bespreek word nie

(Westwood & Power in Kibel et al., 2007:209, 214, 215).

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!