01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.9 DATA-ONTLEDING

Data-ontleding behels die sistematiese kategorisering, organisering en opsomming

van resultate wat deur die implementering van die navorsingstegnieke bekom is (De

Vos et al., 2005:218; Polit & Beck, 2004:716). Hierdie proses verskaf nie antwoorde

op die navorsingsprobleem nie, maar word wel deur die interpretasie van die

versamelde data en resultate aangespreek (De Vos et al., 2005:218).

Voordat die data vir finale ontleding gerekenariseer is, het slegs die navorser elke

vraelys gekodeer en koderingslyste vir oop-einde vrae saamgestel. Die navorser het

die ontleding van data in samewerking met „n biostatistikus van die Departement

Biostatistiek, Universiteit van die Vrystaat, gedoen. Die data is by wyse van

beskrywende statistiek, naamlik frekwensies en persentasies, vir kategoriese data en

soort fasiliteit bereken.

3.10 GELDIGHEID EN BETROUBAARHEID

Die kwaliteit van navorsing hang in „n groot mate af van die kwaliteit van „n navorser

se meetinstrumente (Houser, 2008:297; Uys & Basson, 1991:75). In hierdie verband

is daar hoofsaaklik twee kriteria waaraan kwantitatiewe navorsing se meet-

instrumente moet voldoen, naamlik: geldigheid en betroubaarheid. Dit is veral

belangrik dat hierdie twee gelyktydig oorweeg moet word. Die rede hiervoor is dat „n

instrument wel betroubaar kan wees, maar nie noodwendig ook geldig nie, en

andersom (Burns & Grove, 2007:365; Maree, 2007:218; Brink, 2006:165). Beide

geldigheid en betroubaarheid is deur die navorser van hierdie studie oorweeg as

karaktereienskappe waaraan die vraelyste moet voldoen ten einde „n suksesvolle

studie te verseker (Babbie & Mouton, 2001:122). Die wyse waarop die navorser

gepoog het om hieraan te voldoen, word vervolgens verduidelik.

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!