01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

lewering van gesondheidsorg aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die

Vrystaat. Data is eerlik weergegee. Enige foute is toevallig en nie doelbewus nie.

3.11.5 Etiese geldigheid van die studie

Dit is „n navorser se verantwoordelikheid om „n navorsingsvoorstel aan „n

Etiekkomitee vir evaluering voor te lê voordat daar met die implementering van die

studie begin word (Polit & Beck, 2004:156). Hierdie proses beskerm onder andere die

navorser, asook die regte en veiligheid van deelnemers aan die studie (Long &

Johnson, 2007:123; Brink, 2006:41, 42). Die navorsingsvoorstel was aan die

Etiekkomitee van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit van die

Vrystaat voorgelê en goedgekeur (kyk Bylae C).

3.11.6 Etiese beginsels met betrekking tot die instansie

Volgens Brink in Pera & Van Tonder (2005:154) moet toestemming vanaf die

outoriteit in beheer van die instansie(s) waar die navorsing uitgevoer gaan word, voor

die aanvang van navorsing verkry word. Dieselfde etiese beginsels met betrekking tot

die deelnemers sal vir die instansie geld (Pera & Van Tonder, 2005:154). Die

voorgenome studie is ná klaring deur die Etiekkomitee aan die Vrystaatse DvG

voorgehou. Ná kundige oorweging is toestemming tot navorsing in publieke

gesondheidsorgfasiliteite deur die hoof van die Vrystaatse DvG verskaf (kyk Bylae B).

3.12 OPSOMMING

Die doel van hierdie hoofstuk was om die navorsingsmetodologie wat deur die

navorser gevolg is, uiteen te sit. Die navorser het gepoog om te motiveer waarom die

gekose navorsingsontwerp en -tegnieke toepaslik vir gebruik in hierdie studie is. „n

Volledige bespreking met betrekking tot die teikenpopulasie en steekproef is

onderneem. „n Skematiese voorstelling van die dataversamelingsproses is

voorafgegaan deur „n bespreking van beginsels wat op die loodsondersoek

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!