01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.4.2.1.1 Primêre voorkoming van MIV en vertikale oordrag

Die eerste fase van die PMTCT-program behels die primêre voorkoming van MIV

en vertikale oordrag. Die fokus is op die vermindering van MIV-prevalensie onder

vroue in hulle vrugbare jare en sluit onder andere bewusmakingsveldtogte teen

ongewenste swangerskappe in. Die doelwitte van fase een val buite die bestek

van hierdie studie en word dus nie hier bespreek nie (SA. DvG, 2008:16).

Ten einde te beskryf op watter wyse die implementering van die PMTCT-program

dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders beïnvloed, word die

risikofaktore vir MIV-oordrag en die aksieplanne wat in fases twee tot vier deur die

program voorgeskryf word, en met die versorging van moeders en/of hul kinders

verband hou, vervolgens uiteengesit.

2.4.2.1.2 Voorgeboortelike versorging van die MIV-positiewe

swanger vrou

Fase twee van die PMTCT-program behels die voorgeboortelike versorging van

die MIV-positiewe swanger vrou. Na beraming is daar 'n 30% risiko dat 'n fetus in-

utero MIV-geïnfekteerd kan raak as gevolg van virusoordrag via die plasenta van

'n MIV-positiewe moeder (Eley in Kibel et al., 2007:329). Ten spyte van toe-

nemende kennis ten opsigte van vertikale oordrag en gevolglike voorkomings-

strategieë, neem die aantal nuwe pediatriese MIV-infeksies egter jaarliks toe.

Volgens Hoffmann et al. (2007: Intyds) kan dit onder andere toegeskryf word aan

die feit dat moeders se MIV-status onbekend is, met gevolglik onvoldoende of

geen profilaktiese ART vir die moeder tydens swangerskap nie.

Die risikofaktore vir vertikale MIV-oordrag tydens swangerskap hou verband met

die moeder se virale lading, CD4-telling, moederlike infeksies en die versuim om

ART aan die moeder toe te dien. Hierdie aspekte word hieronder bespreek.

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!