01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Inligting was gekategoriseer deur vrae in vier afdelings te rangskik. Die eerste

afdeling het vrae oor die soort gesondheidsorgfasiliteit, asook die distrik waarin die

fasiliteit geleë was, bevat. In die tweede afdeling (wat ook geslote- en oop-einde vrae

bevat het) het die navorser inligting met betrekking tot die deelnemer (PV) se

kwalifikasies bekom. Die derde afdeling het vrae oor die beskikbaardheid van

dokumentasie en behandelingsriglyne vir pediatriese MIV bevat. Geslote- en oop-

einde vrae, wat die mate waartoe behandelingsriglyne daagliks deur PV‟s gebruik

word, asook inligting met betrekking tot die opleiding wat PV‟s in hierdie verband

ontvang het, is ingesluit. Die laaste vraag (oop-einde) in hierdie afdeling het aan PV‟s

die geleentheid gegee om hulle opleidingsbehoeftes met betrekking tot pediatriese

MIV weer te gee. Die vierde afdeling het geslote- en oop-einde vrae oor aspekte met

betrekking tot dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders bevat. Die

orde van hierdie afdeling se vrae was op so „n wyse gerangskik dat dit die algemene

verloop van behandeling aan hierdie kinders gevolg het. Omdat die behandeling van

hierdie groep pasiënte gewoonlik kompleks is, het die vraelys detail ten opsigte van

behandelingsriglyne en die toepassing daarvan bevat.

3.5 POPULASIE

„n Populasie sluit alle individue/objekte wat sekere kenmerkende eienskappe besit in

en kan ook die teikenpopulasie genoem word (Polit & Beck, 2004:727; Uys & Basson,

1991:86). Die teikenpopulasie is daardie groep individue/objekte waarin die navorser

geïnteresseerd is en van waaruit afleidings gemaak sal word (Babbie & Mouton,

2001:100). Vir die doeleindes van hierdie studie is alle publieke gesondheid-

sorgfasiliteite, binne die vyf bestaande distrikte van die Vrystaat, as die

teikenpopulasie geïdentifiseer. Die soort gesondheidsorgfasiliteit, en die totale aantal

fasiliteite soos wat dit per distrik voorkom, word in Tabel 3.2 aangedui.

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!