01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

slegs die bepaling van kinders se fisieke groei en gewig tydens besoek aan 'n

gesondheidsorgfasiliteit moet doen nie, maar al die komponente van die kind se

ontwikkeling in ag sal neem. Die bepaling van mylpaalontwikkeling kan die lewering

van omvattende sorg aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders, veral diegene wat

ART ontvang, bevorder.

Die lewering van omvattende gesondheidsorg

Die studieresultate het getoon dat die PV's by primêre gesondheidsorgfasiliteite, die

meeste behandelingskomponente rakende MIV-blootgestelde/-positiewe kinders,

toepas. Wat egter by beide hospitale en primêre gesondheidsorgfasiliteite na vore

gekom het, is dat die opvolg van MIV-geaffekteerde kinders en hul moeders/primêre

versorgers, voorligting oor veilige voedingspraktyk, asook algemene MIV voorligting,

ontoereikend is. Volgens die navorser behoort die redes vir die versuim om hierdie

noodsaaklike behandelingskomponente na te kom, verder ondersoek te word.

Wat verder uit die studie na vore gekom het, is dat immunisering, die voorsiening van

vitamien A-aanvulling en behandeling vir helminte, drie behandelings-komponente is

wat veral by hospitale agterweë gelaat word. Die implikasie hiervan is dat MIV-

geaffekteerde kinders na 'n ander fasiliteit vir hierdie diens verwys moet word. 'n

Aanbeveling is dat die uitvoerbaarheid van hierdie behandelings-kompo-nente by

hospitale ondersoek moet word sodat gefragmenteerde dienslewering sover as

moontlik uitgeskakel kan word.

In gevalle waar 'n behandelingskomponent nie toegepas word nie, soos byvoorbeeld

MIV-voorligting, MIV-toetsing, behandeling en opvolg van pasiënte, het verskeie PV's

by hospitale en primêre gesondheidsorgfasiliteite aangedui dat sodanige dienste by

"'n ander fasiliteit" of "by 'n ander afdeling in die fasiliteit" aangebied word. Die

navorser lei af dat dit weer eens plaasvind as gevolg van die implementering van

vertikale gesondheidsorgprogramme/strategieë en dus uitloop op gefragmenteerde

dienslewering. In hierdie verband behoort die uitvoerbaarheid van geïntegreerde

195

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!