01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.2.1.2 Sekondêre vlak van sorg

Die sekondêre vlak van sorg, wat ook vlak 2 sorg genoem word, is normaalweg

gemoeid met die lewering van sorg aan pasiënte wat vanaf distrikshospitale

verwys is. Die fasiliteite bestaan gewoonlik uit streekshospitale waar pasiënte

toegang het tot ten minste vyf van die volgende agt spesialiteitsareas:

chirurgie;

interne geneeskunde;

ortopedie;

pediatrie;

verloskunde en ginekologie;

psigiatrie;

diagnostiese radiologie; en

narkose (Atkins & Chopra in Zwiegenthal et al., 2009:66; Bateman,

Feldman, Mash, Fairall, English & Jithoo, 2009:69).

Die oorvleueling van sommige dienste by distriks- en/of streekshospitale het tot

gevolg dat sommige individue „n streekshospitaal direk as hul naaste distriks-

fasiliteit besoek. Hierdie praktyk is egter nie die ideaal nie, aangesien

streekshospitale nie goed toegerus is om die basiese dienste te voorsien wat by

distrikshospitale gelewer moet word nie (Atkins & Chopra in Zwiegenthal et al.,

2009:66). In streekshospitale word gesondheidsorg normaalweg deur spesialiste,

algemene praktisyns en verpleegpersoneel (wat deel van 'n groter multidissiplinêre

span is) verleen (Chopra et al., 2009:835). Indien 'n streeks-hospitaal nie in staat

is om gevorderde dienslewering te voorsien nie, sal pasiënte wat meer

gespesialiseerde sorg benodig, na die tersiêre vlak van sorg verwys word (Atkins

& Chopra in Zwiegenthal et al., 2009:67).

2.2.1.3 Tersiêre vlak van sorg

Die laaste vlak van sorg wat op hierdie studie betrekking het, is die tersiêre vlak

(ook vlak 3 sorg genoem). Die fasiliteite waarby tersiêre sorg gelewer word,

bestaan uit tersiêre/akademiese hospitale en is gemoeid met die lewering van

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!