01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.4.2.2 Vrywillige berading en toetsing vir MIV

Vrywillige berading en toetsing vir MIV (VCT) is „n gratis diens wat by ongeveer

90% van publieke gesondheidsorgfasiliteite aangebied word. VCT word gewoonlik

in drie stappe aangebied en sluit in: (a) 'n 20 tot 45 minute pre-toets berading-

sessie waartydens 'n persoon oor die toets en moontlike positiewe uitslag ingelig

word, (b) 'n MIV-toets nadat die persoon ingestem het daartoe, en (c) die

bekendmaking van resultate en die implikasie daarvan tydens 'n post-toets

beradingsessie (AIDSbuzz, 2009: Intyds).

Hierdie diens word, soos in die geval van die PMTCT-program, ook as een van die

Suid-Afrikaanse DvG se prioriteit MIV-voorkomingstrategieë, en „n belangrike punt

van toetrede tot tydige MIV-behandeling of verwysing vir behandeling, beskou

(SA. DvG, 2007b:120). Daarom behoort VCT „n noodsaaklike komponent van

enige MIV voorkomings- en behandelingsprogram te wees. Voorbeelde van ander

fasiliteite waarby hierdie diens gratis gelewer word, sluit in mobiele VCT-fasiliteite,

die DvG se 'AIDS Training, Information and Counselling Centres' (ATTIC) en

jeugsentrums wat deur nie-regerings-organisasies bestuur word (AIDSbuzz, 2009:

Intyds). Een van die voordele van VCT is dat individue hul lewenstyl na aanleiding

van MIV-toetsresultate kan aanpas, deur voorsorg te tref om die verspreiding van

MIV te voorkom (Van Dyk, 2008:134).

Volgens Chopra et al. (2005:357) is VCT en advies ten opsigte van babavoeding

die belangrikste komponente van die PMTCT-program. Die skrywers voeg by dat

die effektiewe implementering van VCT kan lei tot 'n aansienlike vermindering in

kindermortaliteit as gevolg van die voorkoming van postnatale MIV-oordrag en

veilige babavoedingspraktyke. Indien „n fasiliteit egter nie oor beskikbare tegno-

logie of personeelvaardigheid ten opsigte van vroegtydige MIV-opsporing beskik

nie, vertraag dit die aanvang van nodige behandeling, en het dit nadelige sosiale,

ekonomiese en gesondheidsgevolge (Van Dyk, 2008:134; Sherman et al.,

2005:615).

Daar heers tans kommer oor die feit dat te min Suid-Afrikaners van VCT-dienste

gebruik maak (AIDSbuzz, 2009: Intyds). Na beraming was daar in die Vrystaat

gedurende 2006/7 slegs 60% swanger vroue by voorgeboorteklinieke vir MIV

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!