01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Grove, 2009:189; Babbie & Mouton, 2001:520). Die menseregte wat spesifiek op die

deelnemers aan navorsing van toepassing is, is die reg tot selfbeskikking, privaat-

heid, anonimiteit en vertroulikheid, regverdige behandeling en beskerming teen

ongemak en skade (Burns & Grove, 2009:189-198). Afgesien van die menseregte

wat beskerm moet word, is dit die navorser se verantwoordelikheid om ingeligte

toestemming vanaf deelnemers te verkry voordat hulle aan die navorsing deelneem

(Burns & Grove, 2009:201). Die onderskeie menseregte wat verband hou met die

etiese beginsel van outonomie en die wyse waarop dit op hierdie studie toegepas is,

word vervolgens bespreek.

3.11.1.1 Reg tot selfbeskikking

Die reg tot selfbeskikking is gebasseer op die etiese beginsel van outonomie en

behels dat enige persoon die reg het om self besluite oor aspekte, wat sy/haar lewe

kan beïnvloed, te neem sonder om op enige wyse tydens die proses gemanipuleer te

word (Burns & Grove, 2009:189; Pera & Van Tonder, 2005:32). Hiervolgens kan „n

persoon vrywillig besluit of hy/sy aan navorsing wil deelneem en behou die reg om op

enige stadium aan „n studie te onttrek sonder om enige straf te verwag (Long &

Johnson, 2007:10; Polit & Beck, 2006:89; Babbie & Mouton, 2001:521). Die

navorser/veldwerker het elke deelnemer vooraf oor die studie ingelig en hulle

toegelaat om self te besluit of hulle wil deelneem al dan nie. Hierbenewens was die

deelnemer se reg om op enige stadium aan die studie te onttrek aan hom/haar

verduidelik en gerespekteer. Selfbeskikking kan egter slegs geskied indien die

persoon oor voldoende inligting beskik om „n weldeurdagte besluit te kan neem en

word vervolgens bespreek.

3.11.1.2 Reg tot inligting

Fundamenteel tot die beginsel van outonomie is „n persoon se reg tot inligting, en

behels dat „n persoon volledig ingelig moet word ten opsigte van die risiko‟s en

voordele van „n studie (Medical Research Council, [s.j.]:13; Pera & Van Tonder, 2005:

122

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!