01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

32, 46, 152-154). Die navorser van hierdie studie was nie bewus van enige risiko‟s

verbonde aan deelname nie. Die voordele van deelname is dat die inligting wat

ingewin word, moontlik ten opsigte van die bevordering van verpleegpraktyk gebruik

kan word. Die navorser het „n dekbrief wat die doel van die navorsing,

verantwoordelikhede, voordele en moontlike risiko‟s van deelname beskryf het,

geformuleer (kyk Bylae D). Die dekbrief was voor onderhoudvoering aan elke

deelnemer gegee waarna hulle 'n kans gegun was om dit deur te lees en die inhoud

te oordink. Behalwe hierdie intervensie het die navorser/veldwerkers die navorsing

mondeliks aan elke potensiële deelnemer verduidelik. Deelnemers is die geleentheid

gegun om vrae te vra indien nodig. Aangesien die navorsing in „n multikulturele

konteks uitgevoer is, is die dekbrief in Afrikaans en Engels beskikbaar gestel. Die

navorser wou hierdeur verseker dat die deelnemer verstaan wat deelname behels en

het terselfdertyd ook respek vir deelnemers se kultuur getoon (De Vos et al., 2005:59;

Polit & Beck, 2004:149).

3.11.1.3 Reg tot anonimiteit en vertroulikheid

Bykomend tot deelnemers se reg tot anonimiteit, wat beteken dat die deelnemer na

afloop van die studie nie geïdentifiseer kan word nie, het hulle die reg om aan te

neem dat die inligting wat deur hulle verskaf word, vertroulik hanteer sal word (Burns

& Grove, 2007:212). Laasgenoemde reg word beskerm deurdat die navorser

onderneem het om hierdie inligting slegs met toestemming van die deelnemer vir

navorsingsdoeleindes bekend te maak (Burns & Grove, 2007:212). Die handhawing

van vertroulikheid verseker gelyktydig dat „n deelnemer se reg tot anonimiteit

beskerm word (Pera & Van Tonder, 2005:154). Bykomend hiertoe verseker

anonimiteit dat „n persoon se reg op uitbuiting beskerm word omdat die inligting wat

hy/sy verskaf nie teen hom/haar gebruik kan word nie (Polit & Beck, 2004:145). Die

navorser het op geen stadium die name of handtekeninge van PV‟s vereis nie.

Vraelyste was genommer en die enigste identifiseerbare inligting wat op „n vraelys

verskyn het, was die naam van die distrik en soort fasiliteit waar die onderhoud

gevoer was. Hierdie inligting was belangrik omdat dit verband hou met die ontleding

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!