01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

fasiliteite gestruktureerde onderhoude te voer. Vir die doel van hierdie studie was die

geselekteerde persone PV‟s wat 'n gesondheidsorgdiens aan kinders lewer. Die

insluitingskriteria vir deelname aan die studie asook die metode wat gebruik was om

te bepaal hoeveel onderhoude gevoer moes word, word vervolgens bespreek.

3.6.1 Insluitingskriteria

Navorsers gebruik insluitingskriteria om te bepaal of deelnemers of objekte vanuit die

populasie oor die nodige karaktereienskappe beskik alvorens hulle geselekteer word

om aan „n bepaalde studie deel te neem (Burns & Grove, 2009:344, 354; Polit &

Beck, 2004:290).

Insluitingskriteria vir die tipe gesondheidsorgfasiliteite was dat dit „n publieke

gesondheidsorgfasiliteit, wat gesondheidsorg aan kinders lewer, moes wees.

Aangesien al die publieke gesondheidsorgfasiliteite in die Vrystaat „n diens aan

kinders lewer, kon elkeen by die populasie ingesluit word. Die PV's wat deur die

navorser as deelnemers aan die studie geïdentifiseer is, moes aan verskeie

insluitingskriteria voldoen en hierdie kriteria word vervolgens genoem.

Dit was eerstens „n vereiste dat hierdie deelnemer „n basiese professionele

kwalifikasie in algemene verpleegkunde sou besit, hetsy ‟n graad of „n diploma.

Hierbenewens moes die deelnemer „n diens aan kinders lewer. Wat laasgenoemde

kriterium betref, het die navorser slegs daardie afdelings in hospitale waar daar wel „n

diens aan kinders gelewer word, geteiken. Dit het ingesluit: pediatriese sale/klinieke,

voorgeboorte sale, kraamsale en nageboorte sale. Alle primêre gesondheidsorg-

klinieke en gemeenskapsgesondheidsorgsentra lewer „n diens aan kinders en kon

dus sonder huiwering besoek word.

3.6.2 Seleksie van die aantal gestruktureerde onderhoude

Die totale aantal PV's wat in die Vrystaatse publieke gesondheidsorgfasiliteite

werksaam is, was voor die aanvang van die studie aan die navorser onbekend,

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!