01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aangebied word. Aangesien die belang van volledige voorligting reeds vroeër

bespreek is, word dit nie hier herhaal nie.

Sifting vir tuberkulose

Ingevolge die Suid-Afrikaanse TB-riglyne moet alle MIV-positiewe kinders

geroetineerd vir TB gesif word (SA. DvG, 2007f:58). Tans word die grootste aantal

persone, wat gelyktydig MIV en TB onder lede het, in sub-Sahara-streke gevind

(Denhill, 2009:16). Gevolglik word kinders toenemend aan TB blootgestel, en in

gevalle waar kinders MIV-positief is, verhoog dit diensooreenkomstig hul risiko om

met TB geïnfekteerd te raak (SA. DvG, 2005:24). Vanweë die immuun-onderdrukking

wat deur die MI-virus veroorsaak word, is MIV-positiewe kinders in die besonder

vatbaar vir primêre TB. Aangesien MIV-infeksie die hoofoorsaak vir die omskakeling

van TB-infeksie tot TB-siekte is, is TB die mees algemene opportunistiese infeksie in

MIV-positiewe volwassenes en kinders (Van Dyk, 2008:61).

Die DvG beveel aan dat 'n kind wat: (a) in kontak was met 'n volwassene wat TB

onder lede het, (b) vir langer as een week koors het, (c) 'n kroniese hoes het wat

langer as drie weke duur, en (d) duidelike gewigsverlies of stadige gewigtoename op

die kind se groeikaart toon, vir TB getoets moet word. Diagnostiese toetse sluit in die

tuberkulien toets, kweking van die Mycobacterium tuberculosis-organisme vanaf

gastriese- of nasofaringeale aspiraat en borskas radiografie.(SA. DvG, 2005: 42;

Donald & Schaaf in Kibel et al., 2007:401, 402).

Die diagnosering van TB in kinders is egter 'n proses wat deur die teenwoordigheid

van verskeie siektetoestande wat gelyktydig in die MIV-positiewe kind voorkom,

gekompliseer word. Die mees akkurate tuberkulientoets is die Mantoux-toets, maar

Van Dyk (2008:65) argumenteer dat dit nie noodwendig 'n betroubare aanwyser is vir

TB-diagnosering in areas waar TB algemeen voorkom nie. 'n Positiewe Mantoux-

toets dui wel aan dat 'n persoon in kontak met 'n TB pasiënt was, maar beteken nie

noodwendig dat die persoon aktiewe TB onderlede het nie. Dit is net so belangrik om

daarop te let dat 'n negatiewe Mantoux-toets nie die teenwoordigheid van TB in 'n

175

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!