01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.4.2.1 Voor- en nadele van vraelyste

Die fundamentele doel van „n vraelys is die verkryging van feite en opinies oor „n

fenomeen vanaf persone wat oor die betrokke onderwerp ingelig is (De Vos et al.,

2005:166). Volgens Babbie en Mouton (2001:263) is die gebruik van „n gestandaardi-

seerde vraelys in kombinasie met „n goed geselekteerde waarskynlikheidssteekproef,

„n effektiewe metode om akkurate inligting ten op sigte van die populasie wat

ondersoek word, te verkry. Bykomende voordele vir die gebruik van vraelyste sluit in:

gestruktureerde data kan maklik gekwantifiseer word;

groot getalle deelnemers kan betrek word; en

data word in dieselfde vorm van alle deelnemers ontvang (Hofstee, 2006:133;

Babbie & Mouton, 2001:232).

„n Noemenswaardige nadeel van die gebruik van vraelyste as enigste tegniek vir

dataversameling, is dat geen veranderinge tydens die studie aanbring kan word nie,

al sou die navorser belangrike veranderlikes opmerk (Babbie & Mouton, 2001:262).

Bykomend hiertoe bemoeilik die gebruik van vraelyste die ondersoek van komplekse

situasies en kan die versamelde data as oppervlakkig beskou word.

Aangesien die navorser van gestruktureerde onderhoudvoering gebruik gemaak het,

sowel as die feit dat die meetinstument deur middel van „n loodsondersoek getoets

was sodat aanvanklike onduidelikheide uitgeklaar kon word, het die genoemde

nadele min of geen invloed tydens die dataversameling van hierdie studie gehad nie.

3.4.2.2 Algemene beginsels ten opsigte van vraelysontwikkeling

Dit is noodsaaklik dat die navorser „n balans sal vind tussen die insluiting van alle

relevante vrae oor die studie-onderwerp en die tyd wat dit neem om die vraelys te

voltooi (De Vos et al., 2005:170). Uys en Basson (1991:67) stel voor dat dit „n

deelnemer nie langer as 30 minute sal neem om „n vraelys te voltooi nie, maar Maree

(2007:159) beperk die tyd tot 20 minute vir volwassenes. Die rede hiervoor is dat lang

vraelyste deelnemers soms ontmoedig om al die vrae volledig te beantwoord, wat op

sy beurt die volledigheid van studieresultate nadelig kan beïnvloed (Brink, 2006:151).

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!