01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

opsigte van pediatriese MIV is (kyk hoofstuk 2) kan die implementering van die

riglyne vir PV‟s verwarrend wees. 'n Gebrek aan standaardisasie in hierdie opsig kan

dienslewering belemmer en behoort verder ondersoek te word.

Vervolgens word die resultate met betrekking tot die spesifieke behandeling wat PV‟s

ingevolge die gesondheidsorgprogramme/strategieë aan MIV-blootgestelde/-

positiewe kinders moet gee, bespreek.

4.3.4 Sifting vir MIV-blootstelling/-infeksie by kinders

Sifting vir siektetoestande behels die vroeë opsporing van 'n spesifieke siekte-

toestand by persone wat onbewus is dat hulle die siekte onder lede het. Die ideaal is

dat die vroeë opsporing van siektetoestande sal lei tot vroeë behandeling en 'n

verbeterde uitkoms met betrekking tot die persoon se gesondheid (Zwiegenthal in

Zwiegenthal et al., 2009:143). In hierdie afdeling van die hoofstuk word die resultate

met betrekking tot die sifting van kinders vir MIV weergegee.

Onlangse studies het bevind dat die identifisering van MIV in kinders vanaf so vroeg

as ses-weke ouderdom, en gepaardgaande tydige behandeling die mortaliteitsyfers

van hierdie groep aansienlik kan verminder (Bekker, 2008:29; Hockenberry & Wilson,

2007:1550). Dit is dus wenslik dat MIV-blootgestelde kinders wat gesond-

heidsorgfasiliteite besoek, roetine MIV-sifting moet ondergaan ten einde MIV-infeksie

so vroeg as moontlik op te spoor. Die departementele gesondheidsorg-

programme/stategieë wat op hierdie studie betrekking het, ondersteun hierdie

benadering (kyk Tabel 2.2, hoofstuk 2).

Wat die sifting vir MIV betref, het slegs 55% PV's by hospitale bevestig dat hierdie

diens aan kinders gelewer word. Hierteenoor het 97% PV's by PGS/GGS bevestig dat

kinders vir MIV gesif word. Daar kan dus afgelei word dat hospitaaldienste nie op

sifting fokus nie. Figuur 4.6 weerspieël die kliniese riglyne wat deur die PV‟s vir

pediatriese MIV-sifting gebruik word.

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!