01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Identifiseer alle MIV-geïnfekteerde babas wat vir ART geskik is en begin

terapie volgens riglyne

Die PMTCT-program bepaal dat MIV-positiewe moeders, wat reeds voor die

geboorte van hul baba(s) ART ontvang het, se babas so gou as moontlik

(verkieslik binne 72 uur na geboorte) Nevirapine moet ontvang. Hierna kan AZT vir

die volgende sewe dae aan die baba toegedien word (SA. DvG, 2008:44).

Verseker veilige voedingspraktyke vir alle babas en monitor gewig en groei

Die PMTCT-program is baie spesifiek ten opsigte van die riglyne vir babavoeding

en is reeds bespreek. Die program verskaf egter nie „n gedetaileerde uiteensetting

van die wyse waarop babas en kinders se groei- en ontwikkelingsfases gemonitor

behoort te word nie. Die program verwys wel daarna dat babas en kinders tussen

nul en vyf jarige ouderdom, volgens die riglyne wat in die IMCI-strategie vervat is,

hanteer moet word (SA. DvG, 2008:59).

Gewigsverlies en die onvermoë om te gedy word gesamentlik as een van drie

major kriteria vir die kliniese MIV-diagnosering van kinders beskou (Van Dyk,

2008:84). Volgens die PMTCT-program behoort gereelde en akkurate monitering

van gewig tydens elke besoek aan die gesondheidsorgfasiliteit „n prioriteit te wees.

Hierdie belangrike tussentrede sal die vroegtydige identifisering van babas en

kinders met onvermoë om te gedy, wat gevolglik bykomende sorg benodig,

bevorder (Chopra & Sanders in Kibel et al., 2007:106).

Die laaste aksieplan wat in fase vier van die PMTCT-program op MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders betrekking het, is die voorsiening van kotri-

moksasool aan alle babas en kinders wat moontlik MIV-geïnfekteerd is. Die

noodsaaklikheid van hierdie tussentrede word vervolgens kortliks bespreek.

Kotrimoksasool aan MIV-blootgestelde/-positiewe babas

Kotrimoksasool is „n maklik bekombare, veilige en koste-effektiewe antibiotikum

wat onder andere vir die effektiewe voorkoming van pneumonie en ander oppor-

tunistiese infeksies toegedien kan word (Zachariah, Harries, Luo, Bachman &

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!