01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

delikheid op alle gesondheidsorgwerkers om MIV-positiewe vroue, asook MIV-

blootgestelde/positiewe babas, te identifiseer, sodat hulle tydige toegang tot MIV-

behandeling kan bekom (SA. DvG, 2008:27).

Die PMTCT-program onderskryf (in ooreenstemming met internasionale

standaarde vir die voorkoming van vertikale MIV-oordrag) die volgende

viervoudige strategie:

primêre voorkoming van MIV (met die fokus op vroue in hul vrugbare

jare);

vermyding van ongewensde swangerskappe onder MIV-positiewe

vrouens;

voorkoming van MIV-oordrag vanaf MIV-positiewe moeders na hul

babas gedurende swangerskap, kraamproses en borsvoeding; en

die voorsiening van toepaslike behandeling, versorging en ondersteu-

ning aan vroue met MIV, hulle kinders en families (SA. DvG: 2008:13;

Kanabus & Noble, 2007: Intyds).

Hierdie strategie word deur vier fases in die PMTCT-program weerspieël en word

in Figuur 2.2 geïllustreer.

Primêre

voorkoming van

MIV en vertikale

oordrag

Voorgeboortelike

versorging van

die MIV-positiewe

swanger vrou

FIGUUR 2.2: Die vier fases van vertikale MIV-voorkoming soos in die

PMTCT-program vervat (SA. DvG, 2008:16-20)

Elkeen van die fases in Figuur 2.2 verteenwoordig spesifieke aksieplanne of

doelwitte wat daarop gerig is om MIV by vrouens en kinders te voorkom. Die

inhoud van die vier fases word vervolgens bespreek.

47

Versorging van

die MIV-positiewe

vrou tydens

baring

Postpartumopvolg

van

MIV-positiewe

moeder en

baba

FASE 1 FASE 2 FASE 3 FASE 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!